Latest stories

  • in ,

    Vitamech se MacDon fnuik woeste winde……en red boere se oeste

    Woeste winde waai in streke soos die Overberg en dit kan die boer gevoelige skade besorg in hierdie gebiede wat andersins perfek vir die produksie van koring en kanola is. Wanneer die gewasse begin ryp word, kan die wind so met hulle woel dat die korrels uit die are of die pitte uit die peule […] More