Latest stories

  • in ,

    Ratsbrand maak veewerk ‘n plesier

    Die gehardste boer sien daarteen op om sy diere te brandmerk, te onthoring of hulle sterte af te knip, want dit is maar ’n pynlike proses. Dit is ook moeisaam om in die son met vuurwarm ysters te werk tussen diere wat nie wil saamwerk nie. Ratsbrand het hierdie probleem by die horings gepak en […] More

  • in

    Wat is die beste manier om na wolskape oor te skakel?

    LG du Pisani, nasionale bestuurder: produksie advies en ontwikkeling, Nasionale Wolkwekersvereniging van SA (NWKV) Wolskaapboerdery is tans op ʼn hoogtepunt.  Baie boere wil daarna oorslaan, maar is met die huidige hoë pryse van wolskaap-ooie onseker of dit ekonomies geregverdig is. Die NWKV se produksie-adviseurs beskik oor rekenaarprogramme wat boere met die besluit sal help. Die […] More

  • timac
    in , ,

    Timac Agro se kunsmis werk uitstekend in droogtetoestande

    In vandag se tyd is alles gegrond op tegnologie, so waarom moet kunsmis agterbly? Dit is hoe die mense van Timac Agro voel. Hulle bied volhoubare plant- en diereproduksie vir boere regoor die land aan en is veral gewild onder wingerdboere in die Wes-Kaap. Hulle fokus op korrelkunsmis asook ’n reeks bio-stimulante. Timac Agro Suid-Afrika […] More

  • in ,

    NMR Engineering: Hanteer jou vee maklik

    Dit was die vakmanskap en stewige staalwerk van NMR Engineering se krale en ander toerusting wat Pieter Herbst, vroeër van Link Seed en nou voltydse beesboer naby Greytown, se aandag eerste getrek het. Die staal wat NMR vir die vervaardiging van alle produkte gebruik, is dikker as dié van die meeste ander veehanteringstoerusting op die […] More

  • inenting
    in ,

    Dit is krities dat boere nou slenkdalentstof bestel

    Die eerste uitbraak van Slenkdalkoors sedert 2011 is op 28 April 2018 naby Jacobsdal in die Letsemeng plaaslike munisipaliteit in die Vrystaat aangemeld. Volgens die amptelike OIE verslag soos gerapporteer deur Departement Landbou, Bosbou en Visserye het 250 skape uit ‘n trop van 600 gevrek. Wolproduksiestatistiek van Cape Wools SA (CWSA) toon dat wolverliese van […] More

  • in

    Uitbrake van slenkdalkoors in die Vrystaat

    Die NWKV het kennis geneem van die uitbraak van Slenkdalkoors in die Vrystaat en veral in Jacobsdal en is bekommerd oor die impak wat dit op die kleinveebedryf en veral woluitvoere mag hê. Dr. Claudia Cordel, ‘n veearts van Execuvet wat Slenkdalnavorsing doen as deel van ‘n span internasionale kundiges, maan boere in die omgewing […] More

  • in

    Wolmark styg steeds

    Op die 29ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +2,8% gestyg en op 18213c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 10,83% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      21754  (+2,5%)              21 µ […] More

  • in

    ’n Wolbedryf-ontwikkelingsfonds: Meer mag in die hande van boere

    Die NWKV Nasionale Bestuur het ná uitgebreide debat en oorweging besluit om die moontlikheid vir die totstandkoming van ’n ontwikkelingsfonds vir die wolbedryf te ondersoek. Dit word gedoen teen die agtergrond van eksterne ontwikkelingsfondse wat tans aan die afneem is (bv. fondse uit regeringsbronne), ekonomiese druk op bestaande bedryfbates en -beleggings, asook uitdagings in ontwikkelingsvennootskappe. […] More

  • in ,

    Wurms: Hulle beheer moet goed beplan word!

    Het jy al ooit daaraan gedink dat wurms deel van die skepping is? Ek het al baie gewonder of hulle enige nut het. Een ding is seker, en dit is dat as hulle hulle gashere almal sou doodmaak, dan sou hulle saam met hulle gashere uitsterf. Deur die eeue heen het hulle egter só saam […] More

  • in

    Wolmark styg met 2,6%

    Op die 28ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +2,6% gestyg en op 17714c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      21215  (+1,6%)              21 µ      17623   (+3,8%) 19 µ      18665  (+1,6%)              22 µ      […] More