Latest stories

  • in

    TLU SA beklemtoon landbou se onmisbare rol in land

    Dit is betreurenswaardig dat daar steeds sommige groepe is wat nie die waarde van boere in Suid-Afrika besef nie. TLU SA wil graag die rol van landbouers deur die volgende punte beklemtoon: Landelike gemeenskappe is afhanklik van suksesvolle kommersiële boere in die omgewing vir hulle voortbestaan. Plattelandse dorpe is afhanklik van die koopkrag wat boere […] More

  • in

    Afgeskaalde begroting ondermyn landbou as spilpunt vir groei!

    Die afskaling van die begrotings van kern staatsdepartemente verantwoordelik vir die herstel van die ekonomie, soos die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling en die kanalisering van fondse na intervensies om die pandemie te beveg, hou ernstige implikasies vir Tesourie se beloofde onderneming om ekonomiese groei in die land aan die gang te kry. […] More

  • in

    Georganiseerde landbou se standpunt oor die uitvoer van lewende skape

    Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), tesame met Agri SA, Agri Noord-Kaap en Agri Oos-Kaap, ondersteun die handel met vee per skip as dit eties gedoen word sonder dieremishandeling. Hierdie versendings moet binne die OIE-standaarde geskied, onder toesig van die regering as die regulerende owerheid oorsien word. Die verteenwoordigers van Agri SA, die provinsiale affiliasies en die RPO […] More

  • in

    Agri SA onderhandel suksesvol om landbou-water bekostigbaar te hou

    Agri SA verwelkom die beperkte verhogings in die voorgestelde rouwaterkoste vir die besproeiingsektor vir die 2020/21 finansiële jaar. Die rouwatertariewe vir die 2020/21 finansiële jaar is amptelik deur die Departement van Water en Sanitasie op 15 Mei 2020 gepubliseer. Na afloop van die sektor-spesifieke konsultasies in Pretoria op 7 Augustus 2019, het Agri SA gevra […] More

  • in

    Agri SA en sy lede gee landbou ‘n massiewe hupstoot!

    Die aankondiging 29 April 2020 deur die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling dat die hele landbou-waardeketting vrygestel is van enige inperkings, met uitsondering van die verkope van alkohol en tabak is inderdaad ‘n veer in die hoed van Agri SA en sy lede organisasies, sê Omri van Zyl, Agri SA se uitvoerende direkteur. […] More

  • covid-19
    in

    Landbou, ‘n strategiese sektor, moet nóú veilig wees!

    Beide Agri SA en TLU SA doen ‘n beroep op hul lede tot groter waaksaamheid. Die polisie word ook gevra om in dié tyd hulle sigbaarheid in landelike gebiede te handhaaf.  As landbou-organisasies besef ons dat daar nou baie druk op die polisie is en daarom het beide organisasies onderneem om saam met die polisie […] More

  • merino
    in

    Wanfunksionele regering besig om landbou oor die rand te dryf

    Die wanfunksionele ANC-regering is aktief besig om die landbou oor ’n ekonomiese afgrond te dryf en is aandadig aan die versnellende tempo van vernietiging van Suid-Afrika se voedselsekuriteit. Dit volgens mnr. Johan Steyn, voorsitter: TLU SA Oos-Kaap, na aanleiding van die onthulling dat die regering nie die Wêreld Dieregesondheidorganisasie (OIE) kon oortuig om Suid-Afrika as […] More

  • in

    Landbou kan Suid-Afrika uit sy werkloosheidkrisis lig

    Agri SA is bekommerd oor die stygende werkloosheidskoers en wil die regering daarvan bewus maak dat beleggersvertroue veral in landbou broodnodig is om werkskepping aan die gang te kry. Die styging van die Suid-Afrikaanse werkloosheidsvlakke tot ‘n rekordvlak van 29% wys dat ‘n georganiseerde en gefokusde strategie deur alle Suid-Afrikaners nou nodig is. Landbou se […] More

  • in

    Landbou slaan ’n slag teen skaliegas

    Agri SA is verheug oor die beslissing deur die Appèlhof in die guns van Agri Oos-Kaap en ander belanghebbendes, dat geen skaliegasontwikkeling vir tyd en wyl mag plaasvind nie. Die Appèlhof het beslis dat die huidige regulasies rakende skaliegasontwikkeling en -eksplorasie ter syde gestel moet word, omdat die minister van Minerale Hulpbronne nie by magte […] More

  • in

    Landbou is ’n vennootskap van klomp rolspelers

    Vrystaat Landbou (VL) beskou die uitsprake dat 20% produsente 80% van Suid-Afrika se voedsel produseer as onverantwoordelik en gevaarlik. Só het Francois Wilken, president van VL, gesê nadat dié uitlatings onlangs in die media gemaak is. Volgens hom word landbou in die Vrystaat as ’n geïntegreerde vennootskap tussen almal in die landbou-waardeketting beskou. Dit sluit […] More

  • in

    Staatsrede 2019: Landbou verdien die gesamentlike ondersteuning van regering

    Agri SA sien uit na President Cyril Ramaphosa se tweede Staatsrede wat vandeesweek gelewer sal word. Die boodskap van Agri SA is eenvoudig: landbou benodig die gesamentlike ondersteuning van al die regeringsdepartemente. Landbou is die bes geplaasde sektor vir die regering om sy energie op te fokus vir twee belangrike redes: Die sektor is onder […] More

  • in

    Onkruid wat nie wil vergaan nie: landbou se groot kopseer

    Onkruiddoderweerstand is die eerste keer in 1957 in die VSA aangemeld. Die onkruid betrokke was wildewortel (Daucus carota). Vandag, skaars 60 jaar later, reageer 254 onkruidspesies nie meer op 163 verskillende onkruiddoders nie. Onkruiddoderweerstand is op al 92 gewasse in 70 lande aangeteken. Groot rede tot kommer is die feit dat die meeste weerstandige onkruidspesies […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.