
Nog reën in Meimaand vir somerreënvalgebiede verwag
Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) La Nina-toestande duur voort en dit is uitsonderlik dat dit so sterk is vir hierdie tyd van die jaar. Alhoewel baie vroeg om betroubare voorspellings te maak, is die voorspellings positief dat gunstige reënvaltoestande in die somer van 2022/23 kan ontwikkel as gevolg van […] More