
Wat is nuut? Landboutegnologienuus vanoor die wêreld
(Foto deur wbcsd.org) EMotive vra skarefinansiering vir elektriese alleterreinwerktuigdraer Emotive, ՚n Britse maatskappy, span skarefinansiering in om hulle prototipe elektriese werktuigdraer, wat geen uitlaatgasse vrystel nie, tot die voorproduksiestadium te voer, gereed vir demonstrasies en produksie in lisensie. Die draer, bekend as die Scarab, kan met voorste en agterste driepunstelsels en kragaftakkers toegerus word en […] More