
Sakeliga KragDag: Die grootste alternatiewe energie en selfstandigheid-ekspo in die land (en grootste Landbouskou in Gauteng)
Hierdie jaarlikse doen-jou-eie-ding ekspo word vanjaar vir die dertiende keer aangebied van 11-13 Augustus, net 20km buite Pretoria op Diamantvallei Landgoed! Sakeliga KragDag 2021 is deur 21 000 mense bygewoon, wat dit ook die grootste ekspo vir die jaar in Suid-Afrika maak! Die ekspo het in 2008 ontstaan toe alternatiewe vir Eskom kragvoorsiening nog nie […] More