Latest stories

  • in ,

    Balfour Boerevereniging maak hooimaak kinderspeletjies

    Boere en kontrakteurs verstaan dat sukkel en staantyd geld kos. Die enigste antwoord om hierdie frustrasies die hoof te bied, is om die beste toerusting te bekom. Balfour Boerevereniging het sewe jaar gelede begin om ’n gefokuste hooidag aan te bied en die gewildste werktuigverskaffers uit te nooi om hulle masjiene te kom demonstreer. Die […] More

  • in

    Staal jouself met Kvernelandstaal uit die Jupidex-stal

    Daar kom nou nie meer Vikings uit Noorweë om die wêreld te verower nie, maar gelukkig kan jy steeds jou boerdery bewapen met die beste Kverneland-staal uit dié Noorderland. Ole Gabriel Kverneland, wat die landbou-onderneming in 1879 gestig het, het die landboumasjineriewêreld met ’n hele paar skeppende oplossings ryker gelaat. Die oplossings is gebore uit […] More

  • Val Boeredag
    in ,

    Sien is glo by Val Boeredag

    Daar is min landbougeleenthede wat by Val se boeredag kan kers vashou. Hierdie is uit-en-uit ’n demonstrasiefees vir boere wat wil sien hoe doeltreffend die trekkers en werktuie regtig werk. Die tegnologie het klein- en grootboere beïndruk. AFGRI sê: Dit gaan ook vir ons om te netwerk met ons kliënte en ondersteuning te bied aan […] More

  • McHale
    in

    Jupidex waarsku teen McHale-grysprodukte

    Werktuigvervaardigers weet nie altyd watter rigting hulle gaan inslaan of waar hulle gaan eindig as hulle die dag besluit om die reuse bul by die horings te pak nie. Toe Martin en Padraic McHale in 1978 begin het om tweedehandse werktuie uit die Verenigde Koningkryk in te voer en te herstel vir verkoop in Ierland, […] More

  • in

    Verwag baie meer vanuit Jupidex se nuwe hoofkantoor

    Die rye en rye blinknuwe werktuie op Jupidex se splinternuwe perseel is ’n ware lus vir die oog en getuig daarvan dat die maatskappy steeds bankvas agter elke boer staan. Ten spyte van die versengende droogtes oor die afgelope drie jaar wat diep gate in boere se sakke gelaat het en plek-plek nog byt, glo Jupidex dat landbou se fondament rotsvas is en steeds ’n […] More

  • in , ,

    Jupidex Geo Spread bestuur elke korrel

    “Ek het nog nooit weer oorvleuelstrepe op my lande gekry nie.” Francis Pratt boer buite Bredasdorp en hy het die twyfelagtige voorreg om te spog dat hy die platste en die heuwelagtigste lande in die Overberg op sy plaas het. Dit het in die verlede beteken dat hy maklik tussen 7% en 10% te veel […] More

  • in , ,

    Só moet ‘n man mos baal! Met McHale en Jupidex aan jou kant

    Geen taaier toets kan aan landbouwerktuie gestel word as Suid-Afrikaanse omstandighede nie. Boere hier is byvoorbeeld lekker avontuurlustig as dit by baalwerk kom en hulle verwag van hulle balers om by te hou – maak nie saak hoe moeilik die gewas is nie. McHale-balers is in Ierland vir die moeilikste omstandighede ontwikkel, ontwerp en getoets, […] More

  • in ,

    Ruil jou Jupidex-beitelploeg se punte in ‘n kits

    Om op die uithoek van die land te boer, ’n hanetree van die Botswana-grens af, is nie speletjies nie, want die paaie is sleg en die groentemark is ver. Die naaste groot sentrum, Ellisras, is 150 km ver en vir groter aankope moet jy 200 km ver Pietersburg toe ry. Wat wel die boerdery makliker […] More