Latest stories

  • in ,

    John Deere 6M-kajuittrekkers: ‘n Nuwe vlak van gerief en beheer

    Van 2014 af bied John Deere se 6M-reeks trekkers produktiewe, eenvoudige dienslewering vir die boer wie se kantoor in die land is. Dit maak nie saak waarmee jy boer nie, John Deere het ’n 6M-trekker wat sy deel sal doen om jou werk makliker te maak in jou melkboerdery, veeboerdery, kontrakteurswerk, graan- of spesialisproduksie. Daar […] More

  • in

    Tegnologie & Meganisasiegesprekke eersdaags op Tech Terrain

    Die wêreldwye pandemie het die meeste besighede gedwing om sake anders te benader en landbou is nie uitgesluit nie. Die sogenaamde Vierde Nywerheidsrewolusie is vervroeg, of ons nou daarvoor gereed is of nie. Met verskeie groot landbouskoue wat uitgestel of gekanselleer is, het John Deere Sub-Sahara Afrika besef dat hy steeds met die landbougemeenskap moet […] More

  • in ,

    John Deere vervang voorgevoel met feitelike databasisontledings

    ՚n Boer se loopbaan strek oor ongeveer 40 jaar en elke seisoen neem hy omtrent 140 belangrike boerderybesluite. Hy het dus 40 kanse om sy plaas te verbeter. Dit is die mening van Nate Heinrich, John Deere se bestuurder: Presisielandbou, Produkbemarking en Nuutskeppings. Hy is gestasioneer in Urbandale, Iowa, in die VSA, by John Deere […] More

  • john deere
    in ,

    Nog ’n nuutjie van John Deere: Ontmoet die 6B-reeks

    Op soek na ’n eenvoudige, betroubare, middelgrootte, ratse en kostedoeltreffende trekker? Dan sal die spiksplinternuwe 6B-reeks trekkers van John Deere perfek in jou boerdery pas. Die nuwe 6B-reeks is deeglik regdeur Afrika getoets en word nou in die Suid-Afrikaanse mark bekendgestel. Die trekkers is beskikbaar met toe- of oopstasie-kajuite en die volgende kragopsies: 71 kW […] More

  • in ,

    Hy’s hier! John Deere se slimste trekker met die fermste vastrap

    Elke keer as jy dink John Deere het nou die toppunt bereik, verras hulle jou met nóg nuttiger tegnologie wat immer die boer se lewe beter en makliker maak. Vanjaar se verrassing is die slim, sterk nuwe John Deere 8RX, die wêreld se eerste vasteraamtrekker met vier rusperbande wat gedug vastrap, maar met die minste […] More

  • in ,

    Bekend, betroubaar, John Deere

    Die ryk reuk van nat grond na ’n reënbui en ’n John Deere-trekker en -planter. Dit is die dinge wat ’n Suid-Afrikaanse boer se hart vinniger laat klop. In die vorige uitgawe het ProAgri geskryf oor die nuutste John Deeretrekker wat die slimste trekker nog is, maar waar het dit alles begin? Hoe het dit […] More

  • in , ,

    John Deere doen dit weer: Maak reg vir die slimste trekker ooit

    Die slim, sterk nuwe John Deere 8RX, die wêreld se eerste vasteraamtrekker met vier rusperbande, sal in 2020 ook in Suid-Afrika bekendgestel word. Die 8RX kombineer kunsmatige intelligensie, elektroniese beheer deur die internet en gevorderde outomatisering wat boere sal help om meer doeltreffend te boer. Dié trekkerontwikkeling het pas ՚n eretoekenning ontvang in die kategorie, […] More

  • jdi
    in ,

    John Deere Implemente staan sterk na 60 jaar se goeie diens

    Die gewilde John Deere Implemente (JDI) was ՚n groot treffer by NAMPO Kaap. Die besturende direkteur, Emilius Tomlinson, verduidelik hoe die maatskappy gegroei het: “Dit is die oudste aaneenlopende John Deere-agent in die land. Ons bestaan al sedert 1960 toe my pa en my oom, Simon en Lindenberg Tomlinson, die maatskappy in Swellendam gestig het.” […] More

  • john deere
    in ,

    John Deere-boere oes groot in Weeg en Wen

    ’n Boer is ’n saadkenner, ’n grondontleder, ’n werktuigkundige, ’n elektroniese-kommunikasiekundige, ’n rekenmeester, ’n bemarker en ’n versorger van almal in sy kraal. Waarom sal ’n boer enigiets minder van sy landboumaatskappye verwag?  By die Pioneer Weeg en Wentoekenningsgeleentheid het Tony Esmeraldo, sakedirekteur van Corteva Agriscience SA, verduidelik waarom internasionale landboumaatskappye mekaar deesdae uitkoop en […] More

  • john deere
    in ,

    So nuttig as kan kom: John Deere stroop ook data met die S700-reeks

    John Deere se nuutskeppings en nuwe produkte ken geen einde nie. Die S700-reeks is die jongste in hulle stroperafdeling en die vernuwende tegnologie wat die masjien bevat, is onverbeterlik… tot die volgende model uit die fabriek ry…  John Deere se bemarkingspan doen ook baie moeite om die boere met raad en daad te bedien. Hulle […] More

  • in ,

    John Deere sorg vir groot opwinding by NAMPO: Nuwe voorkoms, visie en tegnologie

    Met John Deere as jou landbouvennoot kan jy groot droom. John Deere se splinternuwe voorkoms by NAMPO vanjaar, met ՚n netjiese dak oor hulle uitstalling en ՚n groter klere- en speelgoedwinkel, het ook hulle nuwe visie uitgebeeld, opgesom in die woorde: Believe in greater. Met sêgoed soos believe in opportunities en Believe in a green […] More

  • in

    Corteva Agriscience en John Deere belê in tegnologie-oplossings

    Corteva Agriscience™ en John Deere, die wêreld se grootste vervaardiger en verskaffer van toerusting, het 11 Junie 2019 met ‘n drie-dag bemarkingsberaad begin waar hulle hul tegnologie-oplossings en gereedskap aangebied het om waarde aan boere en gemeenskappe in Afrika te lewer. “Terwyl die wêreldbevolking steeds groei, is die tegnologie wat ons uitstal noodsaaklik om die […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.