Latest stories

  • isuzu
    in , ,

    Opwindende nuus van Isuzu: Mu-X SUV bied nuwe voorkoms, gerief en veiligheid

    Die perfekte gesinsvoertuig vir die boer is nog verder verbeter toe Isuzu Motors Suid-Afrika (IMSA) hulle sewesitplek mu-X sportnutsvoertuig (SNV) met stylverbetering opgekikker het. Veiligheid is ook opgegradeer met die remoorheersstelsel (brake override system – BOS), wat die stilhouafstand in noodgevalle verkort. “Die opgedateerde mu-X bied vars ontwerpkenmerke en verbeterde veiligheid,” sê Dominic Rummer, uitvoerende […] More

  • in , ,

    Isuzu-vragmotors lewer steeds water vir Gift of the Givers

    “Ons glo alles begin met water.” Dit is die grondslag waarop die hulporganisasie, Gift of the Givers, se watervoorsiening aan droogtegeteisterde gebiede rus. Die Oos-Kaap is in Oktober 2019 tot rampgebied verklaar as gevolg van die volgehoue droogte. Gift of the Givers het reeds in Julie 2017 begin om water aan die gebied te voorsien. […] More

  • Isuzu
    in ,

    Isuzu brei D-Max 250 reeks met outokaste uit

    Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Isuzu Suid-Afrika het so pas sy D-MAX bakkiereeks  uitgebrei  deur vyf modelle van die 250 turbodiesel weergawes met 5-gang outomatiese ratkaste toe te rus. Toe General Motors, wat Isuzu-bakkies in SA monteer en versprei het, in 2017 uit SA onttrek, was Isuzu eienaars landwyd bekommerd dat die handelsmerk en […] More

  • in ,

    Bakkies, bakkies, bakkies …(2) !

    Verlede maand het die span van Ultimate Drive kommentaar gelewer op die Toyota Hilux Legend, die nuwe Ford Ranger Wildtrak en die Ford Ranger Raptor. Nog so paar woorde oor die Raptor voor ons die veldtoets met Isuzu en Mitsubishi aanpak. Baja-modus vir veldrenryvermaak Die Ranger Raptor is toegerus met wat Ford noem ‘n terreinbestuurstelsel […] More

  • isuzu
    in ,

    Bold Isuzu D-Max X-Rider Black steps out of the shadows

    The Isuzu D-Max X-Rider Black, a limited-edition double cab 4×2 based on the popular 2.5 litre diesel D-Max has been re-introduced to the South African market for another limited period. Revealed at a black-tie gala dinner held inside the Isuzu vehicle assembly plant in Port Elizabeth over the weekend. The X-Rider Black showed off its […] More