Latest stories

  • in ,

    Agrico se HSD 630: Eg jou lande reg

    Grondbewerking op Doornwacht gaan nooit weer dieselfde wees vandat Agrico se HSD 630 sy skottels daar neergesit het nie. “Ek het selfs nuwe grond, waar die tamboekiegras kophoogte gestaan het, makgemaak met die eg,” vertel Ertjies Kleinhans, wat saam met sy pa, Dries, tussen Stoffberg en Belfast boer. “Ek is twee keer met die werktuig […] More