
Agri SA verdoem aanbeveling om Grondwet te wysig
Agri SA begin vandag die volgende fase van sy taktiese plan teen onteiening sonder vergoeding (OSV). Die aanbeveling van die Grondwetlike Hersieningskomitee rakende die wysiging van artikel 25 is lynreg in stryd met die doelwitte van eiendomsbeskerming, ekonomiese stabiliteit, werkskepping, beleggersvertroue en volhoubare transformasie binne landbou. Die komitee het vandag aangedui dat hulle ‘n wysiging […] More