Latest stories

  • in

    OSV is ‘n spyker in die ekonomie se doodskis

    Agri SA sal voortgaan om alle moontlike weë te ondersoek om die belange van boere en die boerderygemeenskap te beskerm, insluitend om die wysiging van artikel 25 in die hof te beveg. Vandag se besluit deur die parlement is nie die einde van die pad nie; daar is steeds tyd en regsremedies om die wysiging […] More

  • in

    TLU SA Internasionaliseer die grondkwessie

    As president Cyril Ramaphosa blatante onwaarhede in die buiteland oor Suid-Afrika vertel, het TLU SA geen ander keuse as om die korrekte feite na die internasionale arena te neem nie. So ‘n geleentheid is aan die einde van November wanneer die VN se Menseregtekommissie sy elfde sessie oor Minderheidsaangeleenthede in Genéve aanbied. Die tema handel […] More

  • in

    VL spreek grondkwessie by jaarkongres aan

    ’n Waterskeidingskongres. Waarskynlik die belangrikste in die geskiedenis van landbou in Suid-Afrika én die Vrystaat. Dis hoe Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL), sy organisasie se jaarkongres beskryf het. Volgens Wilken is daar “nêrens in die wêreld boere wat moet boer onder die druk waarmee Suid-Afrikaanse boere te doen het nie”. Meer as 250 […] More

  • in

    TLU SA reageer ook op grondkwessie:Onteieningsmosie is en bly diefstal

    TLU SA se Uitvoerende Komitee beskou die besluit van die Nasionale Vergadering om die Grondwet moontlik te verander om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, as suiwer diefstal en die begin van ‘n proses van nasionalisering van grond en eiendom. Die regering word gewaarsku dat hulle moet verwag dat baie boere dit as ‘n oorlogsverklaring […] More

  • in

    Vrystaat Landbou reageer op die grondkwessie

    In die lig van Dinsdag, 27 Februarie 2018, se parlementêre stemming om die lang proses van ʼn grondwetlike wysiging van artikel 25 na te streef om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, neem Vrystaat Landbou die volgende posisie in: – Ons ondersteun privaat eiendomsreg as die grondslag van enige oop, vrye en regverdig groeiende ekonomie. […] More