Latest stories

  • in ,

    Bespaar water en elektrisiteit met graskarp

    Moderne landbou is afhanklik van damme en besproeiingsinfrastruktuur. Ongelukkig skep die opbou van slik en voedingstowwe in die water ՚n gunstige omgewing vir die versnelde groei van waterplante. Indien hierdie plante nie beheer word nie, kan dit lei tot noemenswaardige waterverliese deur versnelde verdamping, waterverplasing, verlies aan opbergingsvermoë, hoër elektrisiteitkostes en skade aan infrastruktuur. Graskarp […] More