Latest stories

  • in

    Saai en Santam sink boorgate in Oos-Kaap vir droogtehulp

    Die landbounetwerk vir familieboere Saai en Santam het vanjaar saamgewerk om meer volhoubare droogtehulp aan die boere in die Oos-Kaap te bied. Sowat 36 boorgate is sedert Mei vanjaar in die Steytlerville-omgewing geboor waarvan 23 suksesvol water opgelewer het. Die volgende stap is om sowat 24 boere in Willowmore toe te rus met boorgate. Ondanks […] More

  • in

    Engen en Agri SA vat hande om hulp aan SA se boere te bied

    Boerderygemeenskappe oor die land heen word ernstig geraak deur verwoestende droogtetoestande, en daarom het Engen ‘n vennootskap met Agri SA gesluit om deur produkverkope ‘n bydrae te maak tot die Droogtehulpfonds en sodoende te verseker dat plase in produksie bly en dat werksgeleenthede en voedselsekerheid beskerm word. Vir elke liter olie wat deelnemende Engen-ondernemings landswyd […] More