Latest stories

  • in , ,

    Boerdery en COVID-19: ‘n Vergelyking van beheermaatreëls

    Die huidige COVID-19 pandemie bied dalk ‘n geleentheid om ‘n vergelyking te tref met dieresiektes. Hierdie artikel wil geensins die verlies en swaarkry wat mense weens die pandemie ervaar, onderskat nie. Die episentrum van die epidemie was in Wuhan, China en het deur die beweging van mense vinnig versprei na ander dele van China en […] More

  • mielies
    in

    NWK en produsente takel honger tydens inperking

    NWK is opgewonde oor die verskil wat Agbiz en Graan SA se landbouwaardekettingprojek in behoeftige, honger plattelandse landbougemeenskappe se lewens gaan maak. As Suid-Afrika se oudste landboumaatskappy, neem NWK met ywer hieraan deel en het die produsente in sy bedieningsgebied aangespoor om ʼn ton of meer van hulle oeste teen ʼn spesiale leweringsrekening te skenk.  […] More

  • in

    Vernietigende ANC beleid gaan voort

    Deur Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-ekonoom Die president van die land, Cyril Ramaphosa, het die afgelope week weer eens die vooruitsigte en hoop vir die moontlike herstel van die ekonomie verpletter deur sy bevestiging dat die ANC se ideologie voortgesit sal word ongeag die verdere vernietigende gevolge wat dit vir die ekonomie sal inhou,” sê Fanie […] More

  • in

    Néé vir sentralisering van voedselhulp aan noodlydendes!

    Agri SA sê néé vir die sentralisering van voedselhulp deur enige staatsentiteit of politikus en toekenning van humanitêre en finansiële hulp op grond van ras. Die inperkings wat ingevolge die Wet op Rampbestuur deur die regering ingestel is, het werkloosheid en hongersnood die hoogte laat in skiet. Dit hou ‘n wesenlike gevaar vir sosiale stabiliteit […] More

  • in

    Agri SA en sy lede gee landbou ‘n massiewe hupstoot!

    Die aankondiging 29 April 2020 deur die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling dat die hele landbou-waardeketting vrygestel is van enige inperkings, met uitsondering van die verkope van alkohol en tabak is inderdaad ‘n veer in die hoed van Agri SA en sy lede organisasies, sê Omri van Zyl, Agri SA se uitvoerende direkteur. […] More

  • in

    Jagbedryf kan honger help verlig tydens COVID-19-tydperk

    Die EMS-stigting se onlangse beroep op regeringsdepartemente om die slag en eet van wildvleis in Suid-Afrika en die uitvoer daarvan in die lig van die COVID-19-pandemie te verbied, is opportunisties en onverantwoordelik in ’n tyd waar die wild- en jagbedryf ’n reuserol kan speel om die honger in kwesbare gemeenskappe te verlig. Dié versoek aan […] More

  • in

    Die waarde van finansiële beplanning in onseker tye

    Die gebeure van die afgelope weke het ons lewens en die geskiedenis van Suid-Afrikaners onherroeplik verander.  Die COVID-19 pandemie beïnvloed die wêreldwye sentiment, die markte en die manier hoe ons leef en werk. In Suid-Afrika het ons waarskynlik nog nie die ware impak van die situasie begin ervaar nie – die volgende twee tot drie […] More

  • corona
    in

    COVID-19 en Beweging van boere

    Daar rus ‘n groot verantwoordelikheid op die landboubedryf as ‘n noodsaaklike rolspeler wat moet verseker dat die land tydens die inperking van voldoende voedsel voorsien word. Daar is twee hoofredes waarom gesonde voedsel in hierdie tyd veral, noodsaaklik is: Voldoende gesonde kos hou die immuunstelsel in stand; en Voldoende kos verminder die kanse op anargie […] More

  • in

    COVID-19: Begrip, bedagsaamheid en samewerking binne Agri-waardekettings is uiters noodsaaklik

    Agri SA vra vir begrip en bedagsaamheid binne die landbouwaardekettings gedurende die COVID-19 inperkingstydperk. Die landbousektor het ‘n enorme verantwoordelikheid om voedselsekerheid tydens die inperkingstydperk te verseker, maar ook in die moeilike tye wat voorlê. “In ons pogings in hierdie verband, moet ons die interafhanklikheid van segmente van die landbouwaardeketting erken, asook die wedersydse impak […] More

  • in

    Saai verskaf platform vir reisdokumente tydens COVID-19-inperking

    Saai, die organisasie vir familieboere, het ’n webgebaseerde platform vir familieboere en hulle werkers geskep waar noodsaaklike reisdokumente wat tydens die verpligte 21 dae lange COVID-19-inperking benodig word, opgelaai kan word. Landbou- en voedselvoorsieningverwante operasies, insluitend boerdery-, veeartsenykundige en plantegesondheiddiensverskaffers, plaagbeheerdienste, en chemiese en kunsmisverskaffers is geklassifiseer as noodsaaklike dienste vir volgehoue besigheid wat die […] More

  • covid-19
    in

    Landbou, ‘n strategiese sektor, moet nóú veilig wees!

    Beide Agri SA en TLU SA doen ‘n beroep op hul lede tot groter waaksaamheid. Die polisie word ook gevra om in dié tyd hulle sigbaarheid in landelike gebiede te handhaaf.  As landbou-organisasies besef ons dat daar nou baie druk op die polisie is en daarom het beide organisasies onderneem om saam met die polisie […] More

  • in

    Volgehoue voedselproduksie is die pad na oorlewing in kwarantyn

    Saai, die organisasie vir familieboere, verwelkom die regering se ferm optrede om die koronavirus te stuit, maar bestudeer nog die maatreëls wat die president aangekondig het om die potensiële implikasies vir boerderye te bepaal. Saai verwelkom veral die uitsondering van voedselproduksie en -verspreiding in die opskorting van ekonomiese bedrywighede. Terwyl ondernemings in ander sektore van […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.