Latest stories

  • in

    Boere sal nie toelaat dat hulle plase gesteel word nie

    Boere in die Oos-Kaap is dit eens dat geen plase deur die regering se self-gewettigde diefstal sal plaasvind nie en berei hulle voor om met alles tot hulle beskikking hulle wetlike eiendom te beskerm. Johan Steyn, TLU-SA Oos-Kaap voorsitter, het die stelling gemaak na afloop van ’n e-konferensie vir TLU-SA Oos-Kaap lede dié naweek. “Die […] More

  • in

    VL vra vir spesiale eenheid ná dubbele plaasmoord in Van Stadensrus

    Groter ingryping deur die regering is nodig én ’n spesiale eenheid van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) moet op die been gebring word om plaasmoorde nasionaal te ondersoek om te kyk of dit georganiseerd is of nie. Só sê Tommie Esterhuyse, Vise-president van Vrystaat Landbou (VL), ná ’n sinnelose dubbele plaasmoord, wat die aantal plaasmoorde in […] More

  • in

    Dringende aksie nodig teen toenemende plaasaanvalle

    Agri SA spreek sy kommer uit oor die skokkende toename in plaasaanvalle en versoek ‘n dringende vergadering met die nuut aangestelde minister van Polisie en Nasionale Kommissaris om hierdie saak van nasionale belang, te bespreek. Plaasaanvalle het in die vorige jaar met 22% en moorde met 27% toegeneem en soos berig is, het ses plaasaanvalle […] More

  • in

    Nuwe selfoontoepassing beskikbaar vir boere se veiligheid

    Vrystaat Landbou (VL) het onlangs ’n nuwe veiligheidstoepassing met die naam Die Plaaswag aan sy lede, boere en die publiek bekend gestel. Volgens Gerhard Kriel, hoof uitvoerende beampte van VL, werk die toepassing of toep, waarvan VL ’n vennoot is, met ’n paniekknoppie en sal dit boere en die publiek se veiligheid verbeter. Dit is […] More

  • in

    Boere sal self oor hulle grond besluit

    Die boere, wat hulle grond wettig besit, sal self besluit oor die status van hulle grond, en raak nou moeg daarvoor dat ander rolspelers buite die landboubedryf voorskriftelik probeer wees oor wat met landbougrond moet gebeur, of wat boere met hulle grond wil doen. Daarom sal geen voorstel of gepoogde ooreenkoms wettig of aanvaarbaar wees […] More

  • in

    Plaasaanval op Potgietersrus

    Ockie Breedt is op Donderdagmiddag net voor 18:00 beseer in ‘n plaasaanval net buite Roedtan op die Marble Hall pad. Ockie is buite by sy voertuig deur twee gewapende aanvallers met ‘n mes en pistool oorval.  Hulle het hom in die huis ingedwing en vasgemaak.  Die aanvallers het die huis begin omkeer en aangedring  op […] More

  • in

    VL doen beroep oor grensveiligheid op regering ná Ladybrand-moord

    Vrystaat Landbou (VL) is saam hartseer en spreek sy innige meegevoel uit teenoor die familie, kollegas en gemeenskap van Ladybrand wat deur die moord van ’n plaasbestuurder en beweerde verkragting van sy vrou geruk is. VL sal sy kommunikasiestrategie gebruik om seker te maak die Landelike-beveiligingstrategie (LBS) sluit almal in die landbougemeenskap in. Die organisasie […] More

  • in

    Grondhonger gaan nie oor landbou

    TLU SA het met kommer kennis geneem dat die gesag van president Cyril Ramaphosa openlik en georganiseerd uitgedaag is met die grondbesettings in Gauteng die afgelope naweek. Mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA, sê hierdie aksie was ooglopend georganiseer nadat pres. Ramaphosa die belofte gegee het dat geen grondbesettings geduld gaan word nie. “Wat […] More

  • in

    Bekende boer by Vredefort vermoor

    ‘n Bekende boer, weldoener en gemeenskapsleier, Dirk Steenkamp is vroeg Sondagoggend op sy plaas in die Vredefort-omgewing vermoor. “Moorde en ander geweldsmisdade waaronder die landbougemeenskap voortdurend gebuk gaan spreek van ‘n gemeenskap waarin daar ernstige tekortkominge met die uitleef van waardes en die respek vir lewe is,” sê Dan Kriek, president van Agri SA. Dirk […] More

  • in

    Grondmosie – populistiese politiek seevier oor nasionale belang

    Agri SA het volle begrip vir die noodsaak van grondhervorming en die frustrasie met die oënskynlike stadige vordering en is verbind tot ordelike en volhoubare grondhervorming. Politiek en emosie het egter die botoon gevoer in die debat oor grond wat Dinsdagmiddag (27 Februarie 2018) in die Nasionale Vergadering gevoer is.  Die EFF het ‘n mosie […] More

  • in

    Boer van die jaar aangeval

    Die wreedaardige aanval op Charles Back, bekende wyn- en kaasmaker, van die Fairview-landgoed in die Paarl Dinsdag in die vroeë oggendure terwyl hy geslaap het, het weer die lig op plaasaanvalle en ‘n gebrek aan landelike veiligheid in Suid-Afrika gewerp. Na verneem word, is Charles in die vroeë oggendure deur drie mans aangeval nadat hulle […] More