
Vrystaat steier onder nog ‘n plaasaanval in Goudveld
Mark Regal, ‘n boer van die plaas Thelma in die Odensdaalsrus-omgewing, is op 11 November om ongeveer 19:40 noodlottig gewond. Een aanvaller is op die toneel dood, terwyl die polisie vermoed dat nog ‘n aanvaller te voet gevlug het. Rudi van Vuuren, veiligheidskoördineerder van Vrystaat Landbou (VL), het bevestig dat die SAPD vinnig op die […] More