
Laat elke druppel tel met Agrico
Twee belangrike oorwegings bepaal die sukses van enige besproeiingstelsel: • Kies eerstens die regte soort besproeiingstelsel wat die beste sal pas by die gewasse wat aangeplant word. Die stelsel moet so ontwerp word dat dit betroubaar en met hoë eenvormigheid presteer en die beskikbare water doeltreffend benut. • Tweedens moet die stelsel nie onnodige energie […] More