Latest stories

  • in , ,

    Laat elke druppel tel met Agrico

    Twee belangrike oorwegings bepaal die sukses van enige besproeiingstelsel: • Kies eerstens die regte soort besproeiingstelsel wat die beste sal pas by die gewasse wat aangeplant word. Die stelsel moet so ontwerp word dat dit betroubaar en met hoë eenvormigheid presteer en die beskikbare water doeltreffend benut. • Tweedens moet die stelsel nie onnodige energie […] More

  • in

    Agri SA verwelkom kleiner toename in rouwaterkoste vir besproeiingsektor

    Agri SA verwelkom die kleiner rouwaterprystoenames wat die Departement van Water en Sanitasie voorgestel het vir die besproeiingsektor vir die 2021/2022 finansiële jaar. Die departement het sy voorgestelde rouwatertariefstygings tydens ‘n virtuele vergadering met nasionale belanghebbendes op 20 Augustus 2020 voorgehou. Die departement sal nou by Minister Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en […] More

  • in

    Agri SA onderhandel suksesvol om landbou-water bekostigbaar te hou

    Agri SA verwelkom die beperkte verhogings in die voorgestelde rouwaterkoste vir die besproeiingsektor vir die 2020/21 finansiële jaar. Die rouwatertariewe vir die 2020/21 finansiële jaar is amptelik deur die Departement van Water en Sanitasie op 15 Mei 2020 gepubliseer. Na afloop van die sektor-spesifieke konsultasies in Pretoria op 7 Augustus 2019, het Agri SA gevra […] More

  • Afriq Water
    in ,

    Afriq Water dink eerste aan die boer

    Begrip vir alle boere se omstandighede het Afriq Water gelei om kostedoeltreffende besproeiingspakkette saam te stel wat enige boer of persoon wat sy eie groente kweek, in staat stel om ’n voet in die besproeiingsdeur te kry. “Met die gespesialiseerde gewasse wat ons vandag kry en met die besproeiingsmetodes wat elkeen van hierdie verskillende gewasse […] More