Latest stories

  • in , ,

    Angus Pioniers

    Angus Pioniers geskiedenis In 2009 het Jannie Kotze vir oom Klasie Loubser gekontak oor die verkoop van groot getalle veilingsdiere terwyl hy op Lambertsbaai deur sy kombuisvenster gestaar het. Oom Klasie het aan Jannie genoem dat hy hom nie moet bekommer nie, hulle hou sommer hulle eie veiling.  Vandaar het die Angus Pioniers ontstaan.  Basie […] More

  • in ,

    Angus Pioniers jaarlikse veiling

    Angus Pioniers se jaarlikse veiling is weer om die draai. Die veiling vind plaas op 26 Mei 2022 om 11:00. Die veiling sal lewedig bygewoon kan word, maar dit sal ook aanlyn verskyn. Streng COVID-19 maatreëls word egter toegepas. Die volgende diere sal tydens die veiling aangebied word: 20 Bulle 40 Tweejaar osse 15 Swart […] More

  • in

    Angus-veilingskalender

    Datum Veiling Plek Kontakpersoon Kontaknr E-pos 16-17 Feb 2022 Angus Kursus Hertzogville Danie Dames 0823069358 5-6 May 2022 National Championship Show Bloemfontein Basie Bezuidenhout 0823338903 basie@vredenheim.co.za 26-May-22 Pioniers Angus Veiling Melkbosstrand Seymour Currie 0833279186 jdfarms@mweb.co.za 02-Jun-22 Wes- en Suid-Kaap Veiling Moorreesburg Hoffie van Blerk 0834551151 hofmeyrvb@telkomsa.net;spansaam@gmail.com 09-Jun-22 Rheeboksplaat Veiling Ceres Gielie Geldenhuys 0824606327 merinogtg@breede.co.za 23-Jun-22 […] More