Latest stories

  • in ,

    Boere reken op Agri Shalom vir gehalte en duursaamheid

    Talle tevrede boere regoor die land reken op die betroubare plaastoerusting wat Agri Shalom ontwerp en vervaardig. Jan-Abraham Strauss is die trotse eienaar van Agri Shalom in Bloemfontein. Hulle vervaardig al sedert 2006 plaastoerusting van die hoogste gehalte en Jan-Abraham het tans 20 werknemers wat help om sy hande sterk te maak. Hulle lewer hulle […] More