Latest stories

  • in ,

    Val Boeredag 2022 bereik nuwe hoogtes

    Dit is goed en wel en selfs wonderlik om ՚n splinternuwe werktuig in glansende glorie voor jou te sien staan … maar geen fatsoenlike boer skaf ՚n ding aan net omdat hy mooi lyk of blink nie. Nee, die wyse boer kyk eerstens na die behoeftes van sy boerdery; die grondstruktuur van sy lande en […] More

  • in , ,

    2022 Isuzu D-Max: Nommer 7 uiteindelik hier

    Isuzu-bakkieliefhebbers in Suid-Afrika moes lank wag, maar die sewende geslag van die gewilde D-Max, voorheen die KB, is uiteindelik plaaslik bekendgestel. Soos voorheen sal drie bakvorms beskikbaar wees, naamlik ՚n enkelkajuit, ’n anderhalfkajuit (“Extended Cab”) en ՚n dubbelkajuit. Die 2022-reeks word plaaslik met twee enjinkeuses beskikbaar gestel: ’n Heel nuwe 1,9-liter diesel asook die bestaande […] More

  • in

    Wolmark berig – 30 Maart 2022

    Op die 27ste veiling van die 2021/2022 verkoop seisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) 17µ 18µ 18,5µ 19µ 19,5µ 20µ 20,5µ 21µ 22µ Mark indikator Nie-RWS 27500c +1.5% 22700c -3.1% 20600c -2.4% 18500c +0.5% 16600c +0.6% 15300c -0.6% […] More

  • in ,

    Aartappel SA kyk vorentoe met 2022-transformasiesimposium

    Aartappel SA se Transformasiesimposium het vanjaar weer aartappelboere van heinde en ver genooi om te luister na die sake wat hulle op die hart lê. Belangrike rolspelers soos die Aartappelsertifiseringsdiens (Potato Certification Service), die Landbounavorsingsraad, saadverskaffers en verskeie borge het ook die geleentheid bygewoon. Bemarking, navorsing, inligting en transformasie; dit is die vier bene wat […] More

  • in ,

    Skryf jou beste suiwel in vir die 189ste SA suiwelkampioenskappe in 2022

    Alle suiwelprodusente word genooi om in te skryf vir die 2022 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe, die grootste, oudste en mees gesogte suiwelgebeurtenis in die land. Die kampioenskappe, wat sedert 1834 deur Agri-Expo aangebied word, lok jaarliks sowat 900 inskrywings van groot, medium en klein vervaardigers. Hierdie suiwelprodukte kompeteer vir die gerekende titels van SA Kampioen, die Qualité-merk […] More