Trekkers wat presies vir hulle taak gemaak is, is noodsaaklik vir ՚n boer wat vooruit wil boer. In die onderstaande video gesels ons met Louis van der Walt wat al vir die afgelope 26 jaar op die plaas Spitskop tussen Louis Trichardt en Vivo in die verre Noorde boer.
Louis vertel ons waarom die Massey Ferguson se Global-reeks veel meer is as net mooi, rooi trekkers:
Vir meer inligting oor die voortreflike MF Global-reeks, maar ook oor Massey Ferguson se volle reeks staatmakers vir die boer, besoek www.masseyferguson.co.za, of skakel vir Lenard Lingenfelder by 066-581-7489. Of gaan kyk self by jou naaste vriendelike, behulpsame handelaar.