in ,

Massey Ferguson: Deel van die Venter boerdery se suksesverhaal

Die Venters van Venter Boerdery in die Oos-Kaap naby Addo is een familie wat al vir geslagte lank ՚n pad saam met Massey Ferguson stap. Nico Venter, Le Roux Venter en hulle pa, Boeram Venter, boer met sitrus, braaikuikens, boerbokke, Bonsmara beeste, wild, en gaan eersdaags uitbrei met ՚n graanafdeling.

Om deel te word van die Massey Ferguson-familie, besoek die webwerf by www.masseyferguson.co.za, stuur ‘n e-pos aan africasales@agcocorp.com of skakel 082-520-6651.

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Leave a Reply

Your email address will not be published.

Kan logistieke krisis in SA sitrusbedryf se groei pypkan?

Nissan Navara LE: a prestigious class of its own!