in ,

Mafuta Wildlife Services: Koop, verkoop, verskuif en bemark wild

Dis Jagseisoen en daarom soek talle boere ‘n nuwe Gemsbokbul vir n nuwe bloedlyn of ‘n nuwe teel troppie rooibokke! Of selfs wil hy bietjie van sy getalle minder maak op die plaas! Mafuta Wildlife Services bied die beste dienste om van elke behoefde ‘n suksesverhaal te maak! 

Hulle vang, verskuif en vervoer enige wild regoor Suid-Afrika. Hulle bemark ook wild en verseker die beste moontlike diens en ondervinding ten alle tye! 

Mafuta hanteer elke vangs en die meriete daarvan volgens elke kliënt se unieke behoeftes! Elke kliënt en boer se omstandighede is anders en Mafuta trotseer onsself daarin om die mees suksesvolle diens te bied vir elke kliënt! 

“Ons is in spits vangtyd nou omrede ons ‘n wettige vangseisoen het tydens wintermaande! Warm en somermaande is glad nie ideaal vir vangwerke nie omrede die bokke dan baie meer stres het en van hitte uitputting kan omkom,” sê Anton Oberholzer, eienaar van Mafuta Wildlife Services. 

Kontak Anton vandag by 062-511-3072, mafuta.wildafrica@gmail.com of besoek sy Facebookblad by Mafuta Wildlife Services waar hy talle wild bemark.

What do you think?

-1 points
Upvote Downvote

Total votes: 1

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 1

Downvotes percentage: 100.000000%

Leave a Reply

Your email address will not be published.

Genomiese teelwaardes vir die SA Hereford Beestelersgenootskap

Dringende ingryping nodig om Potchefstroom Landboukollege van ineenstorting te red