in

Wreedheid by veediefstalvoorvalle onaanvaarbaar

veediefstal

Die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum was die afgelope tyd by baie vergaderings en misdaadvoorkomingsgroepe regoor die land betrokke en dit is duidelik dat die wreedheid wat by veediefstalvoorvalle betrokke is, heeltemal onaanvaarbaar is. En dit het ook ‘n duidelike impak op die ekonomie.

Ander misdade soos renosterstropery is gereeld in die nuus. Dit het gelei tot openbare bewustheid en eenheid met die wildlewe in Suid-Afrika, daarom wil die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum die algemene publiek en veral boere bewus maak van die wreedhede wat tydens veediefstalvoorvalle gepleeg word. Wees gewaarsku dat van die foto’s onder aan die artikel baie grafies is en ontstellend kan wees.

Impak van veediefstalsake

 2010/20112011/20122012/20132013/20142014/2015
Beeste GesteelR484 800 000R621 099 000R557 820 000R598 017 000R610 467 000
TeruggevindR211 664 000R288 855 000233 760 000R231 735 000R247 632 000
VerloreR273 136 000R332 244 000R324 060 000R366 282 000R362 835 000
 GesteelR117 022 100R141 675 000R138 105 000R127 540 800R143 541 200
SkaapTeruggevindR24 103 300R 35 353 500R 32 052 450R  26 660 800R  35 523 200
VerloreR  92 918 800R106 321 500R106 052 550R100 880 000R108 018 000
GesteelR 53 992 500 R 68 132 600 R 61 230 750 R 62 978 400 R 65 037 000
BokkeTeruggevindR 15 117 000 R 20 063 400 R 16 222 500 R 19 080 000 R 18 297 000
Verlore R 38 875 500 R 48 069 200 R 45 008 250 R 43 898 400 R 46 740 000

Die aantal veespesies wat in 2015/16 gesteel is, is nog nie deur die SAPD beskikbaar gestel nie, maar hierdie is die mees onlangse inligting.

veediefstal

veediefstal

veediefstal

Bron: Nasionale veediefstal voorkomingsforum

 

 

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

brande

Dis net brande waar jy kyk

Brian Corbishley

Obituary: BRIAN DAVID CORBISHLEY