in

Wolmark styg steeds

wol

Op die 18de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +2,0% gestyg en op 19183c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 20,76% hoër as ‘n jaar gelede.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ      23357  (+2,7%)              21 µ      17670   (+3,4%)

19 µ      21249  (+2,7%)              22 µ      16776   (+2,1%)

20 µ      19088  (+3,1%)              23 µ      15673   (+2,7%)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (3 213 bale), Standard Wool (2 953 bale) Lempriere S A (2 553 bale). Van die 12 346 bale wat aangebied is, is 12 195 bale verkoop (98%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
NaamAreaBesk.AWEX TipeMicSkoonNKTVet Pryse 
1. CF SwartBarkly-OosBFHMWF4E.8217.2µ78,9%4220800c 
2. HJ KrugerMoltenoBHMWF4E.6616.4µ74,3%3920000c 
3. Benvale Boerdery BkBarkly-OosAFHMF4E.9016.8µ76,2%2919920c 
4. Benvale Boerdery BkBarkly-OosCFHMWF4E.7216.9µ75,4%4519900c 
5. HJ KrugerMoltenoBBHMWF4E.8017.4µ74,3%4319650c 
6. FJ NelRhodesBFHMWF4E.7615.9µ68,5%3719400c 
7. CF SwartBarkly-OosAFHMWF4E.10017.9µ80,1%4119200c 
8. PJ Du RandtElliotAHMWF4E.8516.9µ73,1%2919080c 
9. RJ SwartBarkly-OosAFHMWF4E.8717.3µ75,8%3218950c 
10. SD & GP NaudeRhodesAFFHMWF5E.9516.2µ68,5%2618900c 

Die volgende veiling katalogus P1917 sal op 24 Januarie 2018 plaasvind.

Bron: BKB

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Dom Boer se lag vir die dag:

tobacco

Onwettige handel bedreig 10 000 werksgeleenthede in die tabaksektor