in

Wolmark styg skraps

This post is also available in: Afrikaans

Op die 23ste veiling van die 2020/2021 verkoopseisoen het die merinowol markaanwyser met 1,0% gestyg en op 16744c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 21310 (+1,2%) 21 µ 15566 (+1,1%)
19 µ 19278 (+2,2%) 22 µ 14075 (+1,5%)
20 µ 16964 (+3,4%) 23 µ    

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (2 447 bale), Standard Wool (2 332 bale), Lempriere Wool Services SA (1 508 bale). Van die 8 920 bale wat aangebied was, is 8 826 bale verkoop (98%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

      TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Skema Area Besk. AWEX Tipe   Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. AJ Liebenberg   Smithfield BMY MF4E.59 16.4µ 74.2% 44 19410c
2. Greeff Bdy RWS Stutterheim CFY MF4E.64 16.7µ 72.4% 51 18950c
3. Swartskaapsindikaat (Pty) Ltd RWS Jamestown DFFH MWF4E.50 16.6µ 72.2%   18300c
4. Acmax Investments RWS Cookhouse CH   MWF5S.62 16.0µ 63.6% 35 17980c
5. Acmax Investments RWS Cookhouse BH MWF5S.72 16.4µ 64.9% 39 17760c
6. Neuman Brothers (Pty) Ltd RWS Vrede BMY MF5ER.64 17.0µ 70.1%       50 17730c
7. SW Roeland Bdy Bk RWS Vrede CH MWF4E.72 16.8µ 69.0% 54 17690c
8. SW Roeland Bdy Bk RWS Vrede BH   MWF4E.76 17.3µ 70.4% 56 17100c
9. SC Human   Brandfort CM MF4E.65 17.3µ 69.2% 29 16710c
10. Greeff Bdy RWS Stutterheim BH MWF4S.65 17.2µ 68.7% 47 16700c

Die volgende wol veiling is vir die 3 Maart 2021 geskeduleer.

Bron: BKB

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

TLU SA nie beïndruk deur voorspelbare begroting

CAT S62 PRO IS BUILT FOR HARD WORK