in

Wolmark styg met 1,0%

This post is also available in: Afrikaans

Op die 11de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 1,0% gestyg en op 17464c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 19167 (+0,5%) 21 µ 17723 (+1,4%)
19 µ 18419 (+3,3%) 22 µ 17450 (+3,6%)
20 µ 17671 (+1,9%)      

Die grootste kopers op die afgelope veiling was: G Modiano (3 558 bale), Standard Wool (2 896 bale), Tianyu S A Pty (Ltd) (2 310 bale). Van die 10 548 bale wat aangebied was, is 10 307 bale verkoop (97%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. Vleiplaas Trust Trompsburg BH MWF4S.71 16.5µ 72.3% 45 16240c
2. DH Currie Farming Trust Cathcart BH MWF4E.78 16.7µ 72.5% 38 16210c
3. Kaalplaatz Bdy (Pty)Ltd Cradock BH MWF4E.72 17.3µ 74.0% 41 15880c
4. Vleiplaas Trust Trompsburg AH MWF4S.76 17.2µ 73.0% 50 15710c
5. DH Currie Farming Trust Cathcart CH MWF4E.71 15.9µ 71.4% 36 15630c
6. Swaershoekberg Bdy (Edms) Cradock CH MWF4E.66 16.4µ 76.7% 44 15610c
7. Swaershoekberg Bdy (Edms) Cradock BH MWF4E.82 16.4µ 74.6% 36 15610c
8. SWaershoekberg Bdy(Edms) Cradock AH MWF4E.97 16.5µ 74.3% 37 15600c
9. Mount Marlow Farming (Pty)Ltd Somerset-Oos BH MWF4E.71 17.3µ 71.8% 41 15460c
10. LS Scheepers Sterkstroom BH MWF4E.73 17.3µ 77.9% 42 15430c

Die volgende wol veiling is vir 21ste November 2019 geskeduleer.

Bron: BKB

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Foton F10

A symphony of roaring giants at Automechanika 2019

2019 wenners van die Landbouskrywers SA se Boer, Landboukundige en Nuwe Toetreder tot Kommersiële Landbou van die Jaar toekennings