in

Wolmark styg in 2020

This post is also available in: Afrikaans

Op die 14de veiling van die 2019/2020 verkoopseisoen het die merinowol markaanwyser met 4,3% gestyg en op 17647c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 18924 (+3,7%) 21 µ 17750 (+1,2%)
19 µ 18413 (+2,9%) 22 µ 17941 (+6,6%)
20 µ 17922 (+2,8%)      

Die grootste kopers op die afgelope veiling was: G Modiano (3 506 bale), Standard Wool (3 261 bale), Tianyu S A Pty (Ltd) (2 582 bale). Van die 12 206 bale wat aangebied was, is 12 034 bale verkoop (98%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. Mooibank Boerdery (Pty) Ltd Wakkerstroom CL MWF5E.69 16.8µ 75,3% 46 15550c
2. Mooibank Boerdery (Pty) Ltd Wakkerstroom BNKSY MP5S.83 17.7µ 77,3% 31 15500c
3. Mooibank Boerdery (Pty) Ltd Wakkerstroom DL MLF5E.40 17.2µ 74,9%   14910c
4. GS Levey Tarkastad BFFY MF4S.67 16.9µ 70,8% 41 14900c
5. Mooibank Boerdery (Pty) Ltd Wakkerstroom CL MWF5E.64 17.8µ 76,8% 49 14850c
6. AM Swanepoel & Seuns Pty Ltd Smithfield BBMY MF4S.74 18.2µ 71,3% 42 14740c
7. AM Swanepoel & Seuns Pty Ltd Smithfield BMY MF4S.72 17.8µ 71,1% 40 14710c
8. Mooibank Boerdery (Pty) Ltd Wakkerstroom AF MF5E.79 18.9µ 73,9% 43 14660c
9. Mooibank Boerdery (Pty) Ltd Wakkerstroom BF MF4E.73 18.8µ 72,4% 47 14560c
10. Mooibank Boerdery (Pty) Ltd Wakkerstroom TDRY MF5E.81 17.6µ 71,6% 19 14500c

Die volgende wol veiling is vir 16de Januarie 2020 geskeduleer.

Bron: BKB

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Wie ontvang vanjaar se gesogte 1659-erepenning?

Trekkerverkope vir 2019 daal met 22%