in

Wolmark styg

wolmark

This post is also available in: Afrikaans

Op die 20ste veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 2,0% gestyg en op 18157c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 20026  (+2,5%) 21 µ 18154 (+3,4%)
19 µ 18717  (+2,6%) 22 µ 18009 (+0,8%)
20 µ 18456  (+2,1%)      

Die grootste kopers op die afgelope veiling was: G Modiano (3 344 bale), Standard Wool (2 623 bale), Lempriere S A (1 285 bale). Van die 9 515 bale wat aangebied was, is 9 001 bale verkoop (94%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. TC Botha Adelaide AH MWF4S.87 16.3µ 70,2% 36 16200c
2. TC Botha Adelaide BH MWF4E.71 15.8µ 69,2% 41 15660c
3. Biesjesvlei Bdy Bk Smithfield BBMY MF4E.79 17.1µ 68,2% 41 15050c
4. JCR Van Heerden Graaff-Reinet AH MWF4E.85 16.6µ 65,0% 45 15000c
5. Biesjesvlei Bdy Bk Smithfield NKS MP5S.78 17.7µ 70,9% 44 14970c
6. Biesjesvlei Bdy Bk Smithfield BMY MF4E.65 16.3µ 67,4% 43 14890c
7. Wicar Bdy Bk Vrede CL MWF5S.64 16.7µ 69,3% 42 14850c
8. TC Botha Adelaide BFY MF4E.70 16.7µ 67,1% 47 14820c
9. JMDD Bdy Belfast CL MWF5S.69 15.7µ 66,9% 50 14810c
10. TC Botha Adelaide CH MWF4E.64 15.3µ 67,4% 30 14710c

Die volgende wol veiling is vir 27ste Februarie 2020 geskeduleer.

Bron: BKB

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

AgriSETA launches its 5th Recognition of Prior Learning (RPL) centre at Potchefstroom College of Agriculture

Tito Mboweni

2020 Nasionale Begrotingsrede – tyd vir daadwerklike optrede