in

Wolmark styg

wol

This post is also available in: Afrikaans

Op die 25ste veiling van die 2019/2020 verkoopseisoen het die merinowol markaanwyser met 6,4% gestyg en op 16557c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 18873 (+13,1%) 21 µ 16497 (+7,8%)
19 µ 17283 (+7,0%) 22 µ 16556 (+6,2%)
20 µ 16920 (+5,3)      

Die grootste kopers op die afgelope veiling was: Lempriere S A (2 462 bale), Standard Wool (1 021 bale), Stucken (607 bale). Van die 5 089 bale wat aangebied was, is 4 654 bale verkoop (91%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. Jordaan Familie Bdy Pty Ltd Somerset Oos BH MWF4E.77 16.5µ 66,7% 40 14720c
2. CW Hardie Barkly-Oos CL MWF5E.68 16.6µ 70,0% 34 14700c
3. Jordaan Familie Bdy Pty Ltd Somerset Oos CMY MF4E.65 16.4µ 69,3% 38 14400c
4. ASC Marais Steynsburg BMY MF4E.71 17.8µ 74,7% 43 14390c
5. RM Small Barkly East BMH MWF4S.87 16.6µ 66,1% 38 14340c
6. Burgersdorp Deelfontein Plase Burgersdorp BBFH MWF4S.69 16.6µ 67,7% 49 14300c
7. RA Weyer-Henderson Steytlerville CL MWF4S.55 16.5µ 70,3%   14210c
8. RM Small Barkly East NKSH MWF5S.91 17.1µ 70,2% 38 14150c
9. Wiesdrift Bdy Bredasdorp DMY MF4E.40 16.6µ 67,6%   14110c
10. Bangor Bdy (Pty) Ltd Middelburg BFY MF4E.73 16.8µ 67,1% 35 14110c

Die volgende wol veiling is vir die 29ste April 2020 geskeduleer.

Bron: BKB

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Gradual lifting of lockdown – Impact on agriculture

ProAgri BNZ 07