in

Wenk: Skurwe hakskene

Die somer is hier en daarmee saam skurwe hakskene. Meng 1 potjie wit Vaseline, 1 botteltjie Friars-balsem, 1 botteltjie gliserien en twee eetlepels babapoeier. Wend aan nadat u in warm water gebad het.
 
Stuur ‘n wenk wat jou boerdery makliker maak of huishoudelike wenke, gemerk Boerseplan, aan oppiestoep@mweb.co.za en staan ‘n kans om ‘n lekker lewendige musiekpiering van Thys die Bosvelklong te wen.

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Eina!

Skaam my morsdood