in

Trekkerverkope styg met 28%

This post is also available in: Afrikaans

Trekkerverkope van 648 eenhede in Februarie is aansienlik (28%) meer as die 505 eenhede wat in Februarie verlede jaar verkoop is.  

Trekkerverkope vir die jaar tot dusver is ook 28% meer as verkope verlede jaar.   In Februarie is veertien stropers verkoop, vier minder as die agtien eenhede wat verlede Februarie verkoop is.

Sentiment in die mark bly baie postief.   Goeie algemene oeste, goeie kommoditeitspryse en gunstige reënval in die meeste gebiede dra daartoe by.   Daar is steeds heelwat veranderlikes wat somergewasse kan beïnvloed en daarom is daar ook ʼn mate van omsigtigheid in die bedryf.  

Vooruitsigte bly nietemin goed oor die kort- tot mediumtermyn.   Aanvanklike ramings vir die 2021-kalenderjaar is baie bemoedigend, met verkope wat waarskynlik tot 15% hoër kan wees as in 2020.

Bron: Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie

What do you think?

-1 points
Upvote Downvote

Total votes: 1

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 1

Downvotes percentage: 100.000000%

dairy cattle

Create the perfect environment for your dairy cattle – Part 16: Microcomputers and feeding systems

Goat production guide – Part 5: Turn your goat farming into a commercial business