Latest stories

  • zimmatic
    in ,

    The Lindsay Zimmatics do their job running around in circles

    “We always have something new,” said Frederik Nel of Lindsay at the NAMPO Show. “The first electric-driven Zimmatic centre pivot irrigator was built 50 years ago in Lindsay, a hamlet in Nebraska, USA. To conceive it demanded creative thinking and overcoming unheard of challenges, and in the many countries where Zimmatic irrigate today by running […] More

  • in ,

    Impossible = possible with Zimmatic centre pivot irrigation

    Halfsus, One-fifty, Groot Olie, Klein Olie, Tampan, Stefaans, Wiekie, Megan, Westine and even more. Every Zimmatic centre pivot irrigation machine in the farming enterprise of Roland van Tonder’s Koedoeskop undertaking – Allied Group – has been baptised. Every name tells a unique story. Halfsus lies almost on the perimeter of the farm. One-fifty was named […] More

  • in , ,

    40-year old Zimmatic still going strong

    More than value for money – that is what a Zimmatic pivot offers the farmer; not only because of its efficiency, but also because of its durability. In October 1978, Guillaume de Swardt, maize and wheat farmer from Taaiboschpoort close to Petrusville in South Africa, bought the second Zimmatic sold in South Africa. Nowadays, Guillaume […] More

  • in , ,

    Pivot irrigation technology: Reach every square metre with a Zimmatic Lateral

    On this round earth of ours we prefer to keep our agricultural fields rectangular. It is simply much easier to measure and to fully utilise square fields. For irrigation farmers, a rectangular irrigation system is very practical, but a pivot runs in a circle. The solution is a lateral irrigation system from Zimmatic. Zimmatic’s Lateral […] More

  • Zimmatic
    in ,

    Zimmatic neem presisiebesproeiing na nuwe hoogtes

    Die ongelooflike het nou moontlik geword en is binne bereik van die Suid-Afrikaanse boer. ’n Spilpunt kan nou die presiese hoeveelheid water wat ’n enkele plant benodig op hom toedien. Gegewe dat grond oor ’n enkele land vinnig kan verander en die waterhou- en dreineringsvermoë ook vinnig wissel, is dit ’n uitmuntende manier om presisielandbou […] More

  • Zimmatic
    in

    Wen weiveld met Zimmatic

    Tien hektaar meer onder besproeiing en 200 melkkoeie meer op die plaas. Dit is die verskil wat die Zimmatic-spilpunte op die Fabers van Kookhuis se plaas gemaak het. Kobus en sy seun, Neels, melk tans so 400 Jerseykoeie en wil dit graag opstoot na 600. “Die spilpunte maak uitbreiding moontlik,” sê Neels. Boere in die […] More

  • in

    Lindsay en jou slimfoon trap vas

    Hoë eise word aan landbou gestel en daarom reken boere op tegnologie om die volk gesond aan die eet te hou. Toonaangewende maatskappye verstaan maar alte goed hoe noodsaaklik die ontwikkeling van nuwe, nuttige tegnologie vir die landbou is en daarom doen maatskappye soos Lindsay, die verskaffers van die gewilde Zimmatic-spilpunte, moeite om die boer […] More

  • in

    Namponuus: Lindsay laat jou slim water gee

    Van jou mikrosproeiers in jou groenteland tot jou reuse spilpunt in die graanland, kan nou met die druk van ‘n knoppie van jou slimfoon af bestuur word. Suid-Afrikaanse boere is van die eerstes om die voordele te geniet van die internasionale besproeiingsmaatskappy, Lindsay, se afstandbeheerstelsel, FieldNET More