Latest stories

  • in ,

    Wurms: Hulle beheer moet goed beplan word!

    Het jy al ooit daaraan gedink dat wurms deel van die skepping is? Ek het al baie gewonder of hulle enige nut het. Een ding is seker, en dit is dat as hulle hulle gashere almal sou doodmaak, dan sou hulle saam met hulle gashere uitsterf. Deur die eeue heen het hulle egter só saam […] More

  • herfs-kommandowurm
    in

    Agri SA verwelkom vinnige optrede oor die herfs-kommandowurm

    Die herfs-kommandowurm is amptelik in SA volgens ‘n verslag deur die LNR. Hulle het monsters in Limpopo en Gauteng gekry en kon daarvolgens bevestig dat dit wel die herfs-kommandowurm is. Die minister van Landbou, Senzani Zokwana, het op ‘n nuuskonferensie in Pretoria gesê die omvang van die probleem is nog nie bekend nie. Hy het […] More

  • herfs-kommandowurm
    in

    Herfs-kommandowurn: Gevaarlikste pes nóg

    Die landboubedryf moes die afgelope tyd verskeie rampe hanteer, want as daar nie ‘n droogte is nie staar boere ‘n ernstige monster in die gesig, naamlik die herfs-kommandowurm (spodoptera frugiperda). Dit is ‘n uitheemse wurm wat al in Limpopo, Gauteng, Vrystaat en die Wes-Kaap opgemerk is en boere kan nie die uitbreking hiervan keer nie. […] More