
Wolmark daal met 2,8%
Op die 25ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -2,8% gedaal en op 18043c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 11,57% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 22155 (-2,0%) 21 µ […] More