Latest stories

  • wol
    in

    Wolmark styg met 1,7%

    Op die 22ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +1,7% gestyg en op 21876c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 18,27% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      24334  (+2,2%)                          […] More

  • wol
    in

    Wolmark styg steeds

    Op die 19de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +2,7% gestyg en op 22102c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 19,11% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      24615  (+1,3%)                          […] More

  • wol
    in

    Wolmark daal, maar bly hoër as ‘n jaar gelede

    Op die 18de veiling van die 2018/2019-seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -0,6% gedaal en op 21524c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 12,20% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      24292  (+1,1%)                          21 […] More

  • wool
    in

    Wolmark styg

    Op die 16de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met 0,1% gestyg en op 20785c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 10,76% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      23500  (-1,4%)                           […] More

  • in

    Wolmark daal skrams

    Op die 15de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -1,1% gedaal en op 20771c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 11,34% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      23838  (+0,7%)                          […] More

  • in

    Wolmark styg

    Op die 14de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met 1,9% gestyg en op 21012c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 9,24% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      23675  (+0,7%)                          […] More

  • in

    Wat is die beste manier om na wolskape oor te skakel?

    LG du Pisani, nasionale bestuurder: produksie advies en ontwikkeling, Nasionale Wolkwekersvereniging van SA (NWKV) Wolskaapboerdery is tans op ʼn hoogtepunt.  Baie boere wil daarna oorslaan, maar is met die huidige hoë pryse van wolskaap-ooie onseker of dit ekonomies geregverdig is. Die NWKV se produksie-adviseurs beskik oor rekenaarprogramme wat boere met die besluit sal help. Die […] More

  • in

    Wolmark daal, maar bly hoër as ‘n jaar gelede

    Op die 12de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -6,0% gedaal en op 20468c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 4,99% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      23188  (-5,7%)                           […] More

  • in

    Wolmark daal met 3,8%

    Op die 9de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -3,8% gedaal en op 22324c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 24,58% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      25758  (-4,4%)                           […] More

  • wol
    in

    Wolmark styg

    Op die 8ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met 3,7% gestyg en op 23216c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 27,71% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 17 µ   26936 (+1,7%)            21 µ   23909 […] More

  • in

    Wolmark daal

    Op die 6de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -5,6% gedaal en op 22928c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      27462  (-6,2%)                           21 µ      23595   (-5,2%) 19 µ      25402  (-6,8%)               […] More

  • in

    Wolmark daal

    Op die 5de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -4,3% gedaal en op 24290c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 37,02% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      28310  (-3,3%)                           […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.