Latest stories

  • mielies
    in

    Geskatte mielie-oes 38% groter

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 15,589 milj. ton gestel, wat 2,42% of 367 890 ton meer is as die vorige skatting van 15,222 milj. ton.  Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,611 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,97 t/ha is. Die geskatte mielie-oes is 38% groter as die […] More

  • Mielies/maize
    in

    10,21% meer mielies is aangeplant

    Die voorlopige oppervlakteskatting is hoofsaaklik gebaseer op die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat: Statistiek en Ekonomiese Analise van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye.  Kommersiële mielies: Die voorlopige skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2,535 milj. ha, wat 10,21% of 234 800 ha meer is as die 2,300 milj. […] More

  • in

    Koringproduksie is 1,23% minder as vorige skatting

    Koring: Die verwagte produksie vir koring is 1,598 milj. ton, wat 1,23% of 19 960 ton minder is as die vorige skatting van 1,618 milj. ton, terwyl die verwagte opbrengs 2,96 t/ha is. Die verwagte produksie in die Wes-Kaap is 666 250 ton (42%), in die Vrystaat 358 400 ton (22%) en in die Noord-Kaap […] More

  • in

    Produksieskattings van somer en wintergewasse:

    Oppervlakte- en negende produksieskatting vir somergewasse (2019 Produksie-seisoen) Somergewasse – 2019 Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 11,186 miljoen ton gestel, wat 0,95% of 105 090 ton meer is as die vorige skatting van 11,081 miljoen ton.  Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,301 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs […] More

  • in

    Wintergewasse – 2018 produksieseisoen

    Die verwagte kommersiële produksie vir koring is 1,862 miljoen ton, wat dieselfde is as die vorige skatting, met ‘n verwagte opbrengs van 3,70 t/ha. Die verwagte produksie in die Wes-Kaap is 906 300 ton (49%), in die Vrystaat 365 000 ton (20%) en in die Noord-Kaap 294 500 ton (16%). Die oppervlakteskatting vir koring is […] More

  • in

    Nuutste oesskatting: Mielie-oes onveranderd

    Somergewasse – 2018 Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is onveranderd gelaat op 13,207 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,70 t/ha is. Die oppervlak onder witmielies is 1,268 miljoen ha en vir geelmielies is die oppervlak 1,051 miljoen ha. Die produksieskatting van […] More

  • mielies
    in

    Minder mielies aangeplant hierdie seisoen

    Somergewasse – 2018 Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2 302 700 ha, wat 12,40% of 325 900 ha minder is as die 2 628 600 ha wat verlede seisoen aangeplant is, maar ook 0,28% of 6 500 ha minder as die voorlopige oppervlakteskatting van 2 309 200 ha soos vrygestel in […] More

  • in

    Verwagte rekord mielie-oes is nog meer as vorige skatting

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 16,744 miljoen ton gestel, wat 2,01% of 330 525 ton meer is as die vorige skatting van 16,413 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,629 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 6,37 t/ha is. Die drie belangrikste mielieproduserende gebiede, naamlik die Vrystaat, […] More