
Kyk wat bied Valtrac die boer: Net die beste werktuie en net die beste diens
’n Helder ligstraal in die boer se lewe is die doeltreffende, betroubare trekkers en werktuie wat Valtrac verskaf en rotsvas rugsteun met die flinkste diens wat reeds in boerderykringe as legendaries bekend staan. Valtrac het ’n trotse geskiedenis wat van ’n klein, eintlik onbedoelde, begin strek tot vandag waar dié familieonderneming een van die voorste […] More