Latest stories

  • stropers
    in

    Trekkerverkope daal en stroperverkope styg

    Trekkerverkope van 414 eenhede in Junie is aansienlik (11%) meer as die 373 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 6% laer as verkope vir die vorige ooreenstemmende tydperk.   Stroperverkope van 17 eenhede in Junie is drie eenhede minder as die 20 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir […] More

  • in

    Trekkerverkope vir 2019 daal met 22%

    Trekkerverkope van 349 eenhede in Desember is aansienlik (20%) minder as die 434 eenhede wat die vorige Desember verkoop is. Verkope vir die 2019-kalenderjaar is ook aansienlik (22%) minder as vir die vorige jaar. Stroperverkope van drie eenhede in Desember is baie minder as die ses eenhede wat die vorige Desember verkoop is.   Stroperverkope vir […] More

  • in

    Trekkerverkope daal met 22% in 2019

    Trekkerverkope van 575 eenhede in Oktober is aansienlik (30%) minder as die 817 eenhede wat verlede Oktober verkoop is.   Verkope vir die jaar tot dusver (die eerste nege maande van 2019) is ook aansienlik (23%) minder as verlede jaar.   Vir die opeenvolgende 12 maande is trekkerverkope nou 22% minder as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. […] More