Latest stories

  • droogte
    in

    Reёnvooruitsigte het baie verbeter vir somerreёnvalgebied

    Deur Johan van den Berg van Santam Landbou Die vooruitsigte vir reën het baie verbeter vir die grootste deel van die somerreënvalgebied vir die komende weke. Dit sal die risiko vir die voorkoms van vroeë ryp verlaag maar die risiko dat voldoende groeitemperature nie gaan voorkom nie verhoog vir laat aanplantings. Huidige toestande Ekstreme hoë […] More

  • in

    La Nina toestande ontwikkel nou

    Deur Johan van den Berg, Santam Landbou Die La Nina ontwikkeling is nou besig om plaas te vind en dit sal hopelik die toestande vir somerreënval verbeter. Toestande vir later in die seisoen bly steeds gunstig vir die Somerreënvalgebied. Huidige toestande Somergraanproduksietoestande het verswak in November as gevolg van swakker as verwagte reënval, baie lae […] More

  • rain
    in

    Reënval in Augustus toon ‘n redelike goeie kans

    Verwagte reënval     Winterreënvalgebied Kort- tot mediumtermynvoorspellings dui daarop dat reën wel nog kan voorkom tot in September met veral Augustus wat ‘n redelike goeie kans toon oor veral die Swartland en Kaapse metropool. Minder reën word verwag oor die Suidkaap. Somerreënvalgebied Min reën word verwag oor die grootste deel van die somerreënvalgebied vir die winter […] More

  • weer
    in

    Weer

    by Johan van den Berg – johan.vandenberg@santam.co.za Absa bank het al die afgelope 100 jaar in landbou belê en sien uit na die volgende 100 jaar saam met ons boere. Bekende name in die landboubedryf gaan verskillende vooruitsigte soos die ekonomie, die weer, gewasse, groente, vee ens vir 2017 bespreek. Hou ons webblad dop om […] More