Latest stories

  • in ,

    Farmers score in Pioneer Weigh-and-Win in spite of drought

    “It was a fallow land,” says HF Cilliers of Douglas in the Northern Cape Province. Participating for the first time in the Pioneer Weigh-and-Win competition, HF had the highest harvest yield ever. He achieved a yield of 20,871 tons/hectare for maize under irrigation on the two hectares that were entered for the competition. HF planted […] More

  • in ,

    PIONEER® Weigh and Win 2018: Irrigation soybean winner is . . . a lady!

    “I did not want to enter as it was the first time that I planted soybeans. However, my seed agent convinced me. I did not know anything initially but I learnt as I proceeded,” says Elize Schutte of Klipdrift, Potchefstroom. With her first time soybean growing Elize also became the first woman to win a […] More

  • weeg en wen
    in ,

    Weeg en wen vir die toekoms

    “Ek doen dit vir my kinders,” sê Armand de Villiers van Fochville. Hy is een van die kategoriewenners van DuPont Pioneer se Weeg en Wen™-oesopbrengskompetisie. Hy sê deelname aan so ’n wedstryd stel hom in staat om skouers te skuur met suksesvolle boere wat bereid is om goeie, ware inligting te deel sodat hy meer […] More

  • in

    Weeg en wen! Hier is die wenners van die Nasionale Oesopbrengskompetisie

    Met ‘n opbrengs van 13,53 ton mielies per hektaar is William Gibbings van Winterton die droëlandkoning in die Nasionale Oesopbrengskompetisie wat onder leiding van DuPont Pioneer staan. William Gibbings ontvang sy prys van Tony Esmeraldo en Brabdeep Bajwa van DuPont Pioneer en Jackie Pretorius van John Deere.  Die wenner in die wesstreek is Bernard Rabe. […] More

  • in

    NAMPO-nuus: Van grond tot geld

    In nog nuus oor NAMPO maak ons ‘n draai by Vitamech om kennis te maak met die Väderstad Carrier, ons vind uit hoe dit gaan met Pioneer se Weeg en wen-wedstryd en gesels met ABSA oor geldsake. Vitamech Die Väderstad Carrier 625, wat soos sy naam aandui 6,25 meter wyd is, bied aan die boer […] More

  • in

    Na gaan ons boere (se oeste) geweeg word

    Elke knars vindingrykheid en slim boereplan gaan hierdie seisoen toegepas word in die wedloop om te kyk wie Suid-Afrika se Kip Cullers is. Dié Amerikaanse boer het plaaslike boere se verbeelding aangegryp toe hy verlede jaar by boeredae voor volgepakte sale vertel het hoe hy dit reggekry het om ‘n soja-oes van 10,8 ton per […] More