Latest stories

  • in

    Polisieman aangekeer oor veediefstal

    ’n Waarnemende polisie stasiebevelvoerder en sy makker, ’n voorheen veroordeelde veedief, het gister in die Frankfort-hof op aanklag van veediefstal verskyn. Die mans is Maandag op heterdaad betrap waar hulle vyf skape op die plaas van Danie Muller gesteel het. Deon van der Watt, streekverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VL) en boer in die Tweeling/ Frankfort-area, […] More

  • in

    Stel eise in teen swak paaie en verliese

    Gemeenskapslede van regoor die Vrystaat is woedend na aanleiding van die soveelste motorongeluk op die R103 tussen Warden en Vrede waarin ʼn jong onderwyser en twee vragmotor insittendes verlede week Vrydag oorlede is. “Die regering se arrogante en ongeërgde houding kan nie meer geduld word nie. Hoeveel lewensverliese moet daar nog wees voor die regering […] More

  • in

    Vrystaat gemeenskappe ervaar toename in misdaadgolf

    Die Vrystaat het die meeste plaasaanvalle van al die provinsies in die onlangse derde kwartaal misdaadstatistieke van 2020-2021 gehad, ʼn toename van 53,85%. Die Vrystaat het ʼn toename van 14,1% in moord voorval en 39,2% in poging tot moord voorval gedurende dieselfde tydperk gehad. Die moord en poging tot moord syfers is die hoogste in […] More

  • in

    Styging van plaasaanvalle en- moorde in Vrystaat in 2020

    Vrystaat Landbou (VL) het plaasaanvalle en -moorde vir 2020 geanaliseer en sal in Maart ʼn volledig verslag bekendstel. Die landbougemeenskap is bekommerd oor die styging in aanvalle en moorde wanneer 2020 met 2019 vergelyk word. Hierdie styging is duidelik ten spyte van drie maande se harde grendeltydperk en ʼn aandklokreël in 2020. ʼn Algehele verhoging […] More

  • in

    VS steier onder 10 plaasmoorde sedert April 2020

    Die onlangse plaasmoord van Poenkie Bisset van Smithfield, bring die aantal plaasmoorde in die Vrystaat op tien te staan. Die Vrystaat is gedurende 1 April tot 30 November 2020 deur 53 plaasaanvalle op landbougrond geruk. Die Bisset moord te Smithfield is die 10de moord op landbougrond sedert April 2020. Volgens dr. Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis van […] More

  • in

    Vrystaat steier onder nog ‘n plaasaanval in Goudveld

    Mark Regal, ‘n boer van die plaas Thelma in die Odensdaalsrus-omgewing, is op 11 November om ongeveer 19:40 noodlottig gewond. Een aanvaller is op die toneel dood, terwyl die polisie vermoed dat nog ‘n aanvaller te voet gevlug het. Rudi van Vuuren, veiligheidskoördineerder van Vrystaat Landbou (VL), het bevestig dat die SAPD vinnig op die […] More

  • in

    Vrystaat Landbou verwelkom die spoedige arrestasies van Pieter Hills se plaasmoord

    Vrystaat Landbou (VL) verwelkom die spoedige in hegtenis name van die persone betrokke by die moord op die Hennenman-boer, Pieter Hills. Eddie Hills, Pieter se seun is ook tydens die plaasaanval beseer en is na wat verneem word in ‘n ernstige toestand in die Millpark hospitaal oorlede. VL het namens die landbougemeenskap innige simpatie teenoor […] More

  • in

    Vrystaat-brande: Gemeenskap se steun stroom in

    Groot dele van die Wes-Vrystaat lê in puin. Vrystaat Landbou (VL) het vandag in ‘n verklaring gesê dat verlede week se wyd verspreide veldbrande een van die belangrikste landboustreke op hul knieë gedwing het. Volgens Vrystaat Landbou president, Francois Wilken, is duisende hektare se veld vernietig, diere verbrand, en miljoene rande se skade aangerig. Ook […] More

  • in

    Dringende hulp benodig ná Hertzogville-brande

    Die harte van Saai en sy lede van oor die hele Suid-Afrika heen gaan uit na die boere in die Hertzogville-omgewing wat vee, weiding, lyndrade en ander infrastruktuur, inkomste of bates in die vernietigende brande in die omgewing tussen Christina, Hoopstad, Dealsville en Bultfontein verloor het. Hoewel die verliese moet nog bepaal moet word, neem […] More

  • in

    Vestiging van landelike veiligheid bevelsentrum vir die Vrystaat

    Vrystaat Landbou (VL) en die Transvaal Landbou Unie SA (TLU SA) het ‘n behoefte geïdentifiseer om samewerking met alle veiligheidrolspelers in landbou te kommunikeer om georganiseerde, gestandaardiseerde en geakkrediteerde opleiding binne die Landelike Beveiliging Strategie (LBS) in boerderygemeenskappe in die Vrystaat te vestig. Dit het gerealiseer in positiewe gesprekvoering met die TLU SA en Agri […] More

  • in

    Nóg ‘n plaasaanval op bejaarde boer langs Lesotho-grens

    Vrystaat Landbou (VL) het meer as 350 grensboere as lede wat by 10 dorpe langs die Lesotho grens boer. Die afgelope dekade het misdade teen die RSA/Lesotho grens meer as 500 boere genoop om boerdery te staak. Francois Wilken, president van VL, het sy misnoeë uitgespreek met die ernstige geweldsmisdade wat plaasaanvalle insluit, wat besig […] More

  • in

    Toenemende plaasaanvalle in VS: Boere moet hul paraatheid opskerp

    Vrystaat Landbou (VL) is ernstig besorg oor die toename in plaasaanvalle in die Vrystaat wat die afgelope week voorgekom het. Dit kom nadat ouer boere die teiken van sodanige aanvalle geword het. Tommie Esterhuyse, visepresident van VL, meen dit is onaanvaarbaar dat landbouers en hul werkers wat gedurende die COVID-19 inperking en elke dag, kos […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.