Latest stories

  • in

    Vlak 4 inperking kan tot leemte in polisiëring in landelike gebiede lei

    Artikel voorsien 2 Julie 2021 Die aankondiging van vlak 4 Covid regulasies deur die regering, wat insluit padblokkades om Gauteng wat onder andere deur SAPD Veiligheidskoördineerders beman moet word, kan moontlik tot ‘n leemte in polisiëring in landelike gebiede lei. Vrystaat Landbou (VL) en die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO) versoek boere daarom om ingeskakel te […] More

  • in

    VL vra vir Covid inentings vir die landbousektor

    Artikel voorsien 28 Junie 2021 Aangesien die landbousektor as ‘n noodsaaklike diens wat voedselsekerheid aan die land bied bevoorreg was om voort te gaan tydens vorige inperkings, het die onlangse golf van die nuwe Delta-variant ’n baie groter invloed op die landbousektor gehad as die vorige variante. Vrystaat Landbou (VL) het sy kommer uitgespreek oor […] More

  • in

    Vuurwapenbeheer-wysigingswetsontwerp: Openbare deelname e-posse word nie gelewer nie.

    “Ons lede en ondersteuners se stemme sal gehoor word en indien nodig sal Vrystaat Landbou (VL) persoonlik kommentaar lewer op die wysigingswetsontwerp op vuurwapens.” Dit was die reaksie van die president van Vrystaat Landbou, mnr. Francois Wilken, nadat dit aan die lig gekom het dat die e-posadres wat vir die publiek se deelname aan die […] More

  • in

    VL ondersteun Nersa in opponering van Eskom-hofaansoek

    Vrystaat Landbou (VL) het in ‘n verklaring gesê dat hulle die nasionale energiereguleerder, Nersa, se mediaverklaring van 10 Mei 2021 ten volle ondersteun. In die verklaring versoek Nersa dat alle belanghebbendes hulle steun om die hof se hersiende aansoek teen te staan. “Ons is van mening dat die hofbeslissing in die guns van Eskom, om […] More

  • in

    VL waarsku oor brandgevaar en risiko’s na eerste ryp in Vrystaat

    Boere hoop vir nog drie weke grasie tydperk teen die winterkoue, sodat gesaaides droog genoeg kan word om te oes. Ryp het die afgelope drie oggende in die laagliggende dele van veral die Suid-Vrystaat voorgekom. Volgens Johan Fourie, streekverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VL), het nag temperature in laagliggende dele van Dewetsdorp, Wepener en Vanstadensrus laag […] More

  • Doug Osler
    in

    VL Jongboer van die Jaar wenner ‘n ware ‘gentleman’

    Harde werk, aandag aan detail en ’n sterk geloof is die pilare waarop Vrystaat Landbou se nuwe Jongboer van die Jaar sy boerdery onderneming bou. Doug Osler (39) van die plaas Fourieshoek in die Fouriesburg-area, is 13 April 2021, as Vrystaat Landbou se 25ste Jongboer van die Jaar aangewys. Osler, wat die afgelope 16 jaar […] More

  • in

    VL vra meer polisie taakspanne in Vrystaat

    Die polisie taakspan wat na die moord op Brendin Horner in die Bethlehem Beheerkamer se bedieningsgebied saamgestel is, vergader gereeld. Dié taakspan, wat op versoek van georganiseerde landbou asook die boerderygemeenskap in die area saamgestel is en wat uit verskeie afdelings van die SAPD bestaan, fokus hoofsaaklik op polisie betrokkenheid en –korrupsie in die georganiseerdheid […] More

  • in

    VL Jongboer finaliste glo in toekoms van landbou in SA

    Die vyf finaliste in Vrystaat Landbou (VL) se Jongboer van die Jaar kompetisie glo almal dat daar ’n toekoms vir landbou in Suid-Afrika is, mits jy bereid is om hard te werk en die uitdagings te trotseer. Volgens prof Pieter Fourie, sameroeper van die beoordelaars en Hoof van die Departement van Landbou by die Sentrale […] More

  • in

    Ouditeur-generaal verslag bevestig VS probleme in polisie, paaie en vervoer departement

    Die ouditeur-generaal het onlangs bevestig dat die Vrystaatse departement van polisie, paaie en vervoer R1,138 miljard verkwis het, waarvan R96 miljoen ongemagtigde uitgawes is. Die swak toestand van paaie in die Vrystaat was ’n sentrale besprekingstema van Vrystaat Landbou (VL) se onlangse distriksvergaderings wat regoor die provinsie aangebied is. Vrystaat Landbou spreek hul skok uit […] More

  • in

    Polisieman aangekeer oor veediefstal

    ’n Waarnemende polisie stasiebevelvoerder en sy makker, ’n voorheen veroordeelde veedief, het gister in die Frankfort-hof op aanklag van veediefstal verskyn. Die mans is Maandag op heterdaad betrap waar hulle vyf skape op die plaas van Danie Muller gesteel het. Deon van der Watt, streekverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VL) en boer in die Tweeling/ Frankfort-area, […] More

  • in

    Vrystaat Landbou steun Ficksburg-protes vir beter paaie

    Ficksburg se gemeenskapsforum, Sechaba sa Ficksburg, het alle roetes deur Ficksburg sedert 06:00vm op Woensdag, 17 Maart 2021 gesluit. Hulle sal die aksie handhaaf totdat hulle ’n bevredigende antwoord van die regering ontvang op hul brief, gerig aan die Premier van die Vrystaat, me. Sisi Ntombela. Die brief, wat op 2 Maart gelewer is, het […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.