Latest stories

  • in ,

    Isuzu bied aan: ’n Bakkie en trok vir elke taak

    Begrip vir die boer se behoeftes, sy omstandighede, sy sak en selfs sy drome is een van die dinge wat Isuzu tydens sy meer as tagtig jaar ervaring in die lewering van wêreldklas-vervoeroplossings aangeleer het. Ook hier in Suid-Afrika is Isuzu ’n naam wat boere met vertroue, waardering en respek gebruik. Isuzu besef terdeë dat […] More

  • Iveco
    in ,

    Iveco: “Die beste vragmotor teen die beste prys”

    “Dit is ‛n baie goeie en die mees bekostigbare vragmotor wat jy sal kry – hulle pryse is in die kol. Ek gee hulle tien uit tien.” So praat Thabo Strydom van L & T Boerdery wie se betroubare Iveco-vragmotors ’n reuse rol in die boerdery se sukses speel. Thabo en sy broer, Leonard, het […] More

  • in

    Scania ry die lekkerste

    “Alles wat inkom of uitgaan op die plaas, word met ’n Scania in- of uitgery,” vertel Sebastiaan Steyn van Goliatskraal naby Kroonstad. Scania-trokke word vir al die plaas se massavragte gebruik en ook vir Sebastiaan se vervoer-onderneming. Die R500-trokke sleep ’n verskeidenheid waens en bakke; daar is wild- en veebakke, kantelwaens vir kalk aanry, massakante […] More