Latest stories

  • voer
    in

    Hulp uit boeregemeenskap ná wegholbrande – AFGRI sȇ dankie

    ‘n Maand is reeds verby ná wegholveldbrande in die Suid- en Oos-Kaapse gebiede ongekende verwoesting gesaai het en talle dakloos gelaat het. Buiten die huise en ondernemings wat deur die ramp getref is, het die vlamme ook na plase in die Thornhill-distrik versprei en baie weiding en vee is tragies verwoes, met groot verliese binne […] More

  • in

    Meer as 4 600 Vrystaatse boere gehelp met voer

    Sedert Desember 2015 kon Vrystaat Landbou (VL) 4 661 boere in die provinsie deur middel van VL se rampfonds, skenkings en Agri SA se Droogtehulpfonds met voerskenkings en droogtehulp bystaan. “Die droogte het ’n impak op die meeste van ons lede gehad, en hoewel die hulp wat ons verleen nie ons lede se totale behoeftes […] More

  • in , ,

    Rumax: Belê in blou vir die toekoms

    Jou huis het van tyd tot tyd ‘n nuwe lagie verf nodig, jou bakkie nuwe bande en jyself ’n nuwe baadjie vir kerk. Net so kan jou pligsgetroue voermenger wat elke dag jaar na jaar hard werk om die boerdery aan die gang te hou seker ook vra vir ’n bietjie liefde. “Die lekker ding […] More