Latest stories

  • in

    Voerinnamemetings van vleisbeeste

    Geskiedenis is gemaak toe belanghebbendes wat gemoeid is met die akkurate meting en sinvolle aanwending van voerinname by vleisbeeste saamgekom het op 7 Augustus 2018. Die Sernick groep was die gasheer op die plaas Liebenbergstroom, Edenville. Die inisiatief spruit voort uit die besluit van Stamboek se Logix Vleisbeesforum om díe belangrike aspek van aantekening en […] More

  • stamboek
    in

    Uitbreiding van die genetiese aanduidings vir vleisbeeste: Voerbenutting nou ook in die arsenaal by Stamboek

    As deel van die volgehoue navorsing en ontwikkeling deur Stamboek het stoettelers en kopers van stoet vleisbeeste nou ’n groter seleksie-keuse op grond van teelwaardes. Die genetiese meriete vir groei- en voeromset-doeltreffendheid maak nou ook voorsiening vir drie eienskappe waarvoor daar nie voorheen teelwaardes beskikbaar was in Suid-Afrika nie. Die drie nuwe teelwaardes is residuele […] More

  • vleisbeeste
    in

    Hanteer jou vleisbeeste só – Deel 1: Ken jou diere

    Doeltreffende hanteringsgeriewe is noodsaaklik vir die suksesvolle produksie van beesvleis. Hierdie geriewe moet die bestuur van die stelsel vergemaklik en arbeid tot ‘n minimum beperk. Dit moet funksioneel en ekonomies wees en ‘n veilige omgewing vir die diere, asook ‘n veilige werksomgewing vir die hanteerders, verskaf. Doeltreffende hanteringsgeriewe is noodsaaklik vir die suksesvolle produksie van […] More