Latest stories

  • in

    VL spreek grondkwessie by jaarkongres aan

    ’n Waterskeidingskongres. Waarskynlik die belangrikste in die geskiedenis van landbou in Suid-Afrika én die Vrystaat. Dis hoe Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL), sy organisasie se jaarkongres beskryf het. Volgens Wilken is daar “nêrens in die wêreld boere wat moet boer onder die druk waarmee Suid-Afrikaanse boere te doen het nie”. Meer as 250 […] More

  • police
    in

    VL waarsku teen sogenaamde “polisiebeamptes” se bedrog

    Sogenaamde “polisiebeamptes” wat boere bel oor hulle vee en ander eiendom wat teruggevind is, slaan steeds in die Vrystaat toe. Volgens dr Jane Buys, Veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou (VL), is daar 17 dorpe of gebiede in die provinsie waar sedert begin vanjaar toegeslaan is. Dit is Bethulie, Bloemfontein, Brandfort, Clarens, Cornelia, Dealesville, Dewetsdorp, Glen, Heilbron, […] More

  • in

    New FSA Young Farmer of the Year sees the bigger picture

    The rules of the game are the same for everyone. It just depends on how you play it. This approach is one that Nelius Ferreira applies to his farming and forms part of his success recipe. The new Free State Agriculture (FSA) Young Farmer of the Year also believes that hard work is important. “Our […] More

  • in

    Finaliste moet elke oomblik geniet, sê 2017 se Jongboer-wenner

    Die wenner het dit nie noodwendig gemaak nie. Elke finalis het dit reeds gemaak. Dit is Johan van Huyssteen se boodskap aan die vier finaliste in Vrystaat Landbou (VL) se Jongboer van die Jaar 2018 kompetisie. Van Huyssteen, 2017 se wenner, het die finaliste, Hendrik Theron, Reece Dedwith, Wessel Hattingh en Nelius Ferreira, sterkte toegewens […] More

  • in

    Nuwe selfoontoepassing beskikbaar vir boere se veiligheid

    Vrystaat Landbou (VL) het onlangs ’n nuwe veiligheidstoepassing met die naam Die Plaaswag aan sy lede, boere en die publiek bekend gestel. Volgens Gerhard Kriel, hoof uitvoerende beampte van VL, werk die toepassing of toep, waarvan VL ’n vennoot is, met ’n paniekknoppie en sal dit boere en die publiek se veiligheid verbeter. Dit is […] More

  • in

    FSA engage with Cope on Section 25 of Constitution

    Free State Agriculture (FSA) aims to promote a safe and sustainable agricultural environment in the interest of agriculture in the Free State and works with all relevant parties to achieve this goal. In the light of this, the organisation is broadening its network of stakeholders through various initiatives to benefit its members. Therefore the leaders […] More

  • in

    VL doen beroep oor grensveiligheid op regering ná Ladybrand-moord

    Vrystaat Landbou (VL) is saam hartseer en spreek sy innige meegevoel uit teenoor die familie, kollegas en gemeenskap van Ladybrand wat deur die moord van ’n plaasbestuurder en beweerde verkragting van sy vrou geruk is. VL sal sy kommunikasiestrategie gebruik om seker te maak die Landelike-beveiligingstrategie (LBS) sluit almal in die landbougemeenskap in. Die organisasie […] More

  • vrystaat landbou
    in

    Vrystaat Landbou reageer op die grondkwessie

    In die lig van Dinsdag, 27 Februarie 2018, se parlementêre stemming om die lang proses van ʼn grondwetlike wysiging van artikel 25 na te streef om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, neem Vrystaat Landbou die volgende posisie in: – Ons ondersteun privaat eiendomsreg as die grondslag van enige oop, vrye en regverdig groeiende ekonomie. […] More

  • droogte
    in

    Vrystaat Landbou (VL) vra publiek se hulp om brande te voorkom

    Die droogte is steeds vars in die landboubedryf se geheue, en boere en die totale bedryf gaan nog jare neem om van die effek daarvan te herstel. Miljoene is gespandeer om Vrystaatse boere by te staan met droogtevoer. Landboumaatskappye het hulle harte en beursies oopgemaak, en skenkings gegee asook boere in verskeie gevalle in terme […] More

  • in

    VL se Jongboer van die Jaar 2017 aangekondig

    Johan van Huyssteen (35), van die plaas Bloekom naby Virginia, is op ’n glansgeleentheid by Monte Bello Landgoed in Bloemfontein as Vrystaat Landbou se Jong Boer van die Jaar  aangewys. Dit is die 21ste jaar wat dié kompetisie aangebied word. Standard Bank is die hoofborg. Die ander twee finaliste was Willie Stols van Vierfontein en […] More

  • in

    VL verwelkom verootmoedigingsgeleenthede

    Dit is met groot dankbaarheid dat die bestuur van Vrystaat Landbou (VL) op 24 Maart 2017 die gebedsgeleentheid in dankbaarheid vir die reën oor groot dele van die land by NAMPO Park in Bothaville gaan bywoon. Na ’n droogte wat talle boere tot op die uiterste van hulle vermoëns en uithouvermoë getoets het, was die […] More

  • vrystaat landbou
    in

    VL praat oor die uitdagings in die landboubedryf

    Vrystaat Landbou het in ‘n uitgebreide verklaring standpunt ingeneem oor ‘n aantal brandpunte wat tans druk bespreek word in die landboubedryf. Grond: Vrystaat Landbou verwerp en veroordeel uitsprake van politici en aktiviste, rakende onteiening sonder vergoeding en alle ander verwante uitsprake, want dit is onverantwoordelik. Dit weerspieël hoegenaamd nie die ware feite en toedrag van […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.