Latest stories

  • in

    VL op soek na 24ste Jongboer van die Jaar

    Daar is nog baie ander briljante jong boere, wat beter produsente as hy is, wat die fakkel moet oorvat en die beeld van landbou in Suid-Afrika verder kan uitbou. Só het Nelius Ferreira, Vrystaat Landbou (VL) se Jongboer van die Jaar vir 2018, gesê. Volgens die Bonsmara-boer van Harrismith is dit juis interaksie met ander […] More

  • in

    New FSA Young Farmer of the Year sees the bigger picture

    The rules of the game are the same for everyone. It just depends on how you play it. This approach is one that Nelius Ferreira applies to his farming and forms part of his success recipe. The new Free State Agriculture (FSA) Young Farmer of the Year also believes that hard work is important. “Our […] More

  • in

    Nuwe VL Jongboer van die Jaar 2018

    Net om ’n finalis in die Vrystaat Landbou (VL) Jongboer van die Jaar 2018 kompetisie te wees, wys reeds jy maak ’n verskil in landbou en dít is vir hom lekker. Só het Nelius Ferreira gesê nadat hy op 12 April 2018 by ’n glasngeleentheid in Bloemfontein as die 22ste wenner van die kompetisie, in […] More

  • in

    Finaliste moet elke oomblik geniet, sê 2017 se Jongboer-wenner

    Die wenner het dit nie noodwendig gemaak nie. Elke finalis het dit reeds gemaak. Dit is Johan van Huyssteen se boodskap aan die vier finaliste in Vrystaat Landbou (VL) se Jongboer van die Jaar 2018 kompetisie. Van Huyssteen, 2017 se wenner, het die finaliste, Hendrik Theron, Reece Dedwith, Wessel Hattingh en Nelius Ferreira, sterkte toegewens […] More

  • in

    VL se Jongboer van die Jaar 2017 aangekondig

    Johan van Huyssteen (35), van die plaas Bloekom naby Virginia, is op ’n glansgeleentheid by Monte Bello Landgoed in Bloemfontein as Vrystaat Landbou se Jong Boer van die Jaar  aangewys. Dit is die 21ste jaar wat dié kompetisie aangebied word. Standard Bank is die hoofborg. Die ander twee finaliste was Willie Stols van Vierfontein en […] More